Afrikaanse terme vir "Computing"

8 views
Skip to first unread message

Jan Kroeze

unread,
Oct 30, 2009, 1:21:33 AM10/30/09
to Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
Ek is op soek na 'n goeie Afrikaanse vertaling vir Computing as 'n
saambreelterm vir alle IKT-dissiplines, soos bv. in "School of
Computing", "Humanities Computing" en "Humanities-enriched Computing".
My voorlopige voorstelle is soos volg:
Computing: Rekenaarkunde (Petri Jooste se idee - dankie!)
Humanities Computing: Geesteswetenskaplike Verwerking
Humanities-enriched Computing: Geesteswetenskapverrykte Rekenaarkunde
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages