Risk is de verzamelnaam voor een grote hoeveelheid versies en varianten van soortgelijke strategische bordspellen, afgeleid van het oorspronkelijk door Miro en later door Parker Brothers uitgegeven bordspel (Parker Brothers is sinds 1992 een merk van Hasbro). Risk is bedacht in 1957 door de Franse Oscarwinnaar Albert Lamorisse en oorspronkelijk door Miro uitgebracht onder de titel La Conqute du Monde.
Gedurende de jaren vijftig vormde Parker Brothers een alliantie met het Franse bedrijf Miro in Parijs voor de productie en distributie van hun spellen in Frankrijk. Als ruil produceerde en distribueerde vervolgens Parker Brothers spellen van Miro in de Verenigde Staten.
In de zomer van 1957 benaderde Jean Boisseau van Miro Parker Brothers met het spel La Conqute du Monde, dat Albert Lamorisse uitgevonden had tijdens een vakantie in ofwel Nederland ofwel Duitsland (over welk land het nu precies is geweest is nog discussie). Deze oorspronkelijke Franse versie is uitermate zeldzaam en kostbaar.
Na twee jaar testen werden de Franse regels aangepast aan de Amerikaanse smaak en in 1959 lanceerde Parker Brothers het spel Risk Continental Game. De naam "RISK" wordt over het algemeen toegeschreven aan de kleinkinderen van een verkoper bij Parker Brothers wier voornamen met respectievelijk R, I, S en K beginnen.[1] Het woord is echter tevens Engels voor risico.
De beschrijving van de eerste Amerikaanse versie was (vertaald) "Je gaat het ongewoonste spel spelen van alle spellen die de afgelopen jaren zijn uitgekomen. Het is niet moeilijk, maar omdat het zo ongewoon is zal je baat hebben bij het lezen van de regels voor het beginnen van het spelen van het spel. Er wordt geen poging gedaan om je de speelstrategie bij te brengen omdat elke speler zijn eigen stijl zal ontwikkelen tijdens het spelen van het spel".
Vanaf de eerste Riskversie in 1959 (waar slechts 1 leger per land geplaatst mocht worden) tot de enorme veelvoud van Riskversies gedurende de vijftig jaar daaropvolgend hebben vele speelwijzen de revue gepasseerd. Enkele van de grootste wijzigingen in de Hasbro-uitgave van het bordspel in de loop der jaren waren de introductie van opdrachten en de hoeveelheid beschikbare legers bij aanvang. Nog steeds verschillen de regels weer per nieuwe editie en per land van uitgave. In november 2009 maakte Sony bekend de filmrechten over het bordspel gekocht te hebben.[2]
Neutraal leger - Indien Risk met twee spelers wordt gespeeld dient een extra derde leger te worden gebruikt. Dit leger mag dan door beide spelers worden aangevallen. De verdediger is hierbij dan de andere speler. Op deze manier blijft het spel dan toch spannend. Dit wordt ook gebruikt bij computerversies. Als men dan alleen of met z`n tween speelt, speelt men tegen n of meer computerspelers.
Elk van de nieuwe edities introduceerde nieuwe spelregels, uitbreidingen en graphics. De VS-lijn van versies heeft effect op de versies die weer specifiek per land worden uitgegeven (zoals in Nederland). De tijdslijn van de edities uit de VS hoeft niet synchroon te lopen met de tijdslijn van edities in andere landen. Het is zelfs zo dat nieuwe regels in edities van andere landen uiteindelijk weer effect hebben op de VS-edities.
Risk wordt veel gespeeld binnen groepen en in de loop van de jaren hebben deze groepen weer speciale huisregels ontwikkeld die uiteindelijk leidden tot zelfs complete nieuwe afwijkende versies die al dan niet door kleinere bedrijfjes op de markt werden gebracht.
Risk, "Die klassieke Spel van Wreldoorheersing"[1] is 'n kommersile strategiese bordspel wat deur Parker Brothers (nou 'n afdeling van Hasbro) vervaardig is. Die spel is in die vroe 1950's deur die Franse filmregisseur, Albert Lamorisse ontwikkel en is in 1957 vir die eerste keer in Frankryk vrygestel. Nathan Youmans is in 2006 die "Risk Grootmaarskalk" aangesien hy die eerste plek behaal het in die 2006 Risk Wreldkampioenskappe.
Risk 'n beurtspel vir twee tot ses spelers en word op 'n bord gespeel wat 'n politiese kaart van die wreld uitbeeld in die styl van die Napoleaanse-era. Die kaart is verdeel in 42 gebiede wat in ses kontinente gegroepeer is. Spelers beheer lers om gebiede van ander spelers oor te neem. Die doel van die spel is om al die spelers te elimineer en al die gebiede te oorheers.[2] Wreldoorheersing is die mees algemene manier waarop die spel gespeel word, kan dit ook gespeel word deur 'n "doelwitkaart" aan 'n speler te gee (wat doelwitte kan bevat soos om "die blou speler te elimineer" of "Afrika te oorwin"), die eerste speler wat dan sy doelwit bereik is dan die wenner. Vergeleke met ander oorlogspeletjies is dit relatief eenvoudig en abstrak, aangesien dit realistiese beperkinge soos die grootte van die wreld, logistiese oorwegings van uitgerekte veldtogte ensovoorts buite rekening laat.
Die opstel van die Risk bord is ietwat meer ingewikkeld as baie ander bordspeletjies. Spelers begin met 'n aantal lers, wat wissel afhangende van die aantal spelers in die spel. Elke speler rol een dobbelsteen; die speler wat die hoogste getal gooi beset 'n enkele gebied van sy of haar keuse met 'n ler. Die besetting van gebiede gaan voort na links van die aanvanklike speler totdat al die gebiede beset is. Spelers gaan dan voort om hul oorblywende lers te plaas op gebiede wat hulle beset, totdat al hul aanvanklike lers geplaas is. Na die aanvanklike opstelling voltooi is, neem die eerste speler die eerste beurt van die spel op, met spel wat kloksgewys voortgaan. Die 2-speler spel verskil in soverre die Lerkaarte gebruik word om te bepaal waar jou lers geplaas word, baie soos met die oorspronklike Franse weergawe.
In die oorspronklike Franse weergawe, word Risk kaarte uitgedeel aan die spelers en elke speler plaas dan 'n ler op die lande op elke kaart vertoon. Bykomende lers word dan op die spelers se eie gebiede geplaas na elke speler se goeddunke, nie noodwendig om die beurt nie. Wanneer al die spelers klaar is met die plasing van hul lers, rol elke speler een dobbelsteen en die speler met die hoogste getal speel eerste met beurte wat wissel na links (kloksgewys).
Aan die begin van elke speler se beurt, kan die speler versterkings tot hule lers byvoeg. 'n Speler ontvang bykomende lers op grond van die aantal gebiede wat hulle beheer, die waarde van die kontinente wat hulle beheer en die waarde van enige Risk kaarte wat hulle inruil. Die speler ontvang een ler vir elke drie gebiede onder sy beheer met 'n minimum van drie lers per beurt. Die getal versterkings wat toegeken word vir die beheer van 'n kontinent wissel. As die speler Asi beheer kry hy sewe ekstra lers by, vir Noord-Amerika en Europa, vyf; vir Afrika word drie lers toegeken en vir die kontinent van Australi en Suid-Amerika word twee versterkende lers op die bord geplaas.
Bo en behalwe die versterkings wat verkry word vir die besetting van gebiede, kan spelers ook versterkings kry deur Risk kaarte in te ruil. Tydens die aanvalsfase van sy beurt kan 'n speler 'n Risk kaart kry as hy ten minste een gebied oorneem. Die kaart vertoon een van die twee-en-veertig gebiede en 'n prent van 'n infanteris, 'n ruiter of 'n kanon. 'n Stel Risk kaarte is drie identiese kaarte, of drie kaarte wat een van die Risk eenhede elk vertoon. Die aantal versterkings wat toegeken word vir 'n kaart wat ingeruil word neem toe hoe meer stelle kaarte ingeruil word. As 'n kaart ingeruil word met die 'n gebied wat deur die speler beset word daarop vertoon word twee bykomende lers toegeken vir daardie gebied.
Nadat die versterkings ontplooi is, kan die speler aanval om gebiede oor te neem en sodoende 'n Risk kaart te kry. Aanvalle kan slegs tussen twee gebiede plaasvind, een wat deur die aanvallende speler besit word en een wat deur 'n ander speler besit word. Die uitkoms van die geveg word beslis op grond van die rol van 'n dobbelsteen. Elke rol van 'n dobbelsteen word as 'n enkele aanval beskou en die aanvallende speler mag soveel kere aanval as wat hy of sy goed dink op voorwaarde dat die speler voldoende lers het om aan te val. As 'n aanvallende speler 'n verdedigende speler se laaste gebied beset en hom uit die spel uit elimineer, word die aanvaller beloon met al die verdediger se Risk kaarte.
As 'n aanval die laaste verdedigende ler uitwis, moet die aanvaller lers vanaf die aanvallende gebied na die verslaande gebied oordra. Die minimum aantal lers moet gelykstaande wees aan die getal dobbelstene wat gerol is en daar is geen beperking op die getal wat geskuif mag word nie solank as wat daar ten minste een ler in die aanvallende gebied oorbly. As die aanvaller dus drie lers in die aanvallende gebied het, mag hy slegs twee dobbelstene rol aangesien hy slegs twee lers beskikbaar het om die gebied te beset. Die verdedigende speler kan 'n dobbelsteen rol vir elke ler wat op 'n gebied gestasioneer is tot 'n maksimum van twee. 'n Gebied wat dus verdedig word deur 'n enkele ler is swakker as een wat deur meer verdedig word.
Tydens 'n tipiese aanval waar die aanvaller en die verdediger verskeie lers het, kan die aanvallende speler een, twee of drie dobbelstene rol. Die verdedigende speler rol een of twee dobbelstene. Die hoogste dobbelsteen van die aanvaller word vergelyk met die hoogste steen van die verdediger en die tweede hoogste steen van die aanvaller met die tweede hoogste steen van die verdediger. Die laagste steen van die aanvaller word buite rekening gelaat. Die verdediger verloor 'n ler as die aanvaller se steen hor is as die van die verdediger, maar as die verdediger se steen hor is verloor die aanvaller 'n ler.
Wanneer 'n speler klaar aangeval het, het hy die keuse om enige aantal lers vanaf een en slegs een van sy gebiede na 'n enkele aangrensende gebied onder sy beheer te skuif. As 'n speler ten minste een gebied oorgeneem het tydens sy beurt, moet hulle een Risk kaart uit die pak trek. Die speler mag nooit meer as vyf kaarte op 'n slag hou nie en daar sal dus van so 'n speler verwag word om 'n stel kaarte in te ruil met sy volgende beurt. Spel gaan kloksgewys voort na die volgende speler toe.
c80f0f1006