Waterkloof Rif WR - Cleanup - Sunday 10 Jan - 11h00 ??

2 views
Skip to first unread message

Johan Slabbert

unread,
Jan 7, 2016, 5:49:03 AM1/7/16
to ptawug-pta...@googlegroups.com, Wikus Malan, Fernando J.M. Pires, Roy Alexander, metals...@gmail.com
Fern - en daar dog jy gaan my eerste help - HAHA

Ek sal sommer vir Fern optel - so wat is die dag en datum nou? (meer hande - minder werk)...

Ek kan net NIE Sondag oggend VOOR 11h00 nie.

Heelwat ander goed om in Centurion ook te fix (Saterdag) - maar ja "freebees" kry priority (nuts, bolts, cabling, Rocket Dish :P)...

Johan Slabbert (jasweb)

2016-01-07 12:34 GMT+02:00 Fernando Pires <fpir...@gmail.com>:

Hi, ek behoort te kan help ook.

On 07 Jan 2016 09:28, "Roy V Alexander" <royz...@gmail.com> wrote:

Wikus gee net daai address asb ek sal kyk of ek nie my twee juniors ook ka kry om te help nie

Roy

RM

From: ptawug-pta...@googlegroups.com [mailto:ptawug-pta...@googlegroups.com] On Behalf Of Wikus Malan
Sent: Thursday, January 07, 2016 8:40 AM
To: ptawug-ep...@googlegroups.com; ptawug-cen...@googlegroups.com; ptawug-...@googlegroups.com; ptawug-pta...@googlegroups.com; ptawug-e...@googlegroups.com; ptawug-centu...@googlegroups.com; ptawug...@googlegroups.com; ptawug-cen...@googlegroups.com
Subject: [ptawug-east-north] Re: [ptawug-ep-wp-wg-wr] Re: [ptawug-admin] Waterkloof Rif WR - FUBAR

Goeiemore mense,

Ons kort nog hande om WR se site af te breek voor ons n nuwe kan bou, as jy kan kom help nou Sondag die 10 Januarie laat weet my asb. Sover het die volgende mense gese hulle is bereid.

honjo

RM

Livesteel

Asseblief asseblief ons kort nog 2 or 3 pare hande.

Dankie

Wikus aka honjo

2016-01-06 21:46 GMT+02:00 Livesteel <liveste...@gmail.com>:

I can help from 11h00 on Sunday 

Sent from my iPhone

On 06 Jan 2016, at 14:37, Wikus Malan <honj...@gmail.com> wrote:

Ek wens ek kon maar ongelukkig  nie,  ons kan wel n bier drink terwyl  ons die site afbreek.

Ons het aanvanklik gese die 9de wat nou Saterdag  is. Ek dit nie meer nakom nie wie sal bereid wees omte kom help die Sondag  die 10de sodra n paarouens bevestig sal  ek dit met die eienaar vas maak. Ek reken ons gaan ten minste 4 mense nodig  he.

Wie kan kom help.

Dankie

Wikus aka honjo

On 6 Jan 2016 10:09, "Johan Retief" <cjret...@gmail.com> wrote:

More,

Wat van ons meet oor 'n bier en bespreek opsies?

2015-12-29 16:17 GMT+02:00 Livesteel <liveste...@gmail.com>:

Hi Honjo, I am back at work unfortunately but free the 9th. 

Sent from my iPhone

On 29 Dec 2015, at 12:32, Johan Retief <cjret...@gmail.com> wrote:

dag almal,

ek ken nou nie baie van die tegniese kant nie maar sal help waar ek kan. laat weet my net vroeg tydig waar en wanneer en ek is daar.

Die gesegde van "alle eiers in een maandjie" laat my dink dat ons moet dalk kyk om die WR site te split in ten minste 2 highsites? Al staan hulle ook nou op een erf.

Die ander issue is die opslaan van 'n highsite op 'n perseel wat nie deur 'n WUG user besit word nie. Constantia park en Wilgers moes afgeslaan word agv so 'n situasie. Ek bly naby die Waterkloof lugmagbasis en sal met graagte 'n highsite toelaat. laat maar weet.

Ek hoop ook dat as die highsite net 18m hoog gaan wees, dat die bestaande users dit sal kan raaksien. 

2015-12-29 9:51 GMT+02:00 Rayno Powell <rayno....@gmail.com>:

Hi Wikus,

Strukturele skade op so 'n mas is baie moeilik om rêrig en reg vas te stel sonder baie duur toerusting.  Visuele inspeksie gaan nie wys waar daar material stresses is wat onderliggend is nie soos material fatigue en fractures in die staal nie. 'n Mens kan 'n kans vat maar wat strukturele inginieurs my vertel het is dit nie so maklik nie. As die toring weer val en iemand of eiendom lei skade kan dit 'n baie moeilike situasie met versekering ens. veroorsaak.

Wat dinge nou nog erger maak is dat ICASA se regulasies verander het en 'n mas van daai hoogte gaan nie maklik behaal word sonder allerhande lisensies en environmental impact studies en coded welders etc. etc. nie. 15m is no prob met 3m antenna extensions (also pushing it a bit) - dis ongelukkig hoe vêr my kennis oor die nuwe regulasies strek.

Toring bou wat effe over spec is van die planne op die wiki is nie baie moeilik nie. Ek het 'n plek waar ons kan bou maar daar gaan voorwaardes wees (dis 'n vriend se huis en sal uitvind wat vir wat gaan).

Ons kyk na so R5500 minimum vir die staal, R3000+- vir oodentlike weerlig beskerming vir die mas self en nog so R3500 vir die konkryt blok alleen. Dis geskatte kostes maar baie gemaklik doen baar. Ons sal 'n nuwe blok moet gooi met nuwe fondament in omdat ons nie beslis kan sê watse skade daar is nie, skade wat die konkryt kan wegsteek.

Ek is hierdie week met verlof maar begin die 4de werk. Dan gaan ons met vakansie die week daarop so Saterdag die 9de is tentatief op die stadium van my af. Daarna is ek beskikbaar om te help so vêr ek kan.

Ek stem saam ons kan nie high sites verloor nie. So kom ons bring die een gou weer op die been....

Dis my idees en ervaring....
RaynoP

On 29 Dec 2015 08:04, "Wikus Malan" <honj...@gmail.com> wrote:

Goeiemore,

Ek het slegte nuus oor WR - Waterkloof Rif Highsites, laas week Maandag se storm het die mas van WR geknak. Die skade is groot, sien aangehegte fotos. WR het oor die laaste paar jaar nogal n groot site geword met 8 backbone links tussen pretoria en centurion asook n stuk of 20 local users.

So nou moet ons plan maak as ons WR wil terug opkry, ek glo nie ons kan die mas herstel nie maar wat weet nie ek, ek  het ook nie gedink die ding sal knak nie. Gelukkig lyk my is daar nie skade aan die eiendom nie en dit wil voorkom of die eienaar van die eiendom en die fubar mas oop is vir die idee van n nuwe mas maar dit kan hulle nie geld kos nie. Ek dink die eerste ding wat moet gebeur is die stuk wat in die buurman se tuin le moet afgesny word en verwyder word, all die toerusting moet afgehaal word en getoets word. Wie sal hier kan kom help, ek kan nie en gaan nie die projek op my eie aanpak nie. Dit moet ook so gou as moontlik gebeur, ons kan kyk na maandag die 4de Januarie, nie seker hoeveel mense is nog opverlof is nie, anders dalk saterdag die 9de?

In tussen soek ek asb julle insette in verband met ons opsies vorentoe is, sites val die laaste ruk (letterik en figuurlik) oral op die WUG, as ons nie moeite insit om nuwe sites te kry nie gaan die WUG stadig dood loop.

Kan die mas herstel en versterk word?

Bou ons n nuwe mas of dalk dan n toring? 

Wat gaan dit kos? 

Wie sal een kan bou? 

Die mas was 25m, wat is die regulasies om weer 25m te gaan of dalk 30? 

Wie is bereid om die mas vervanging projek te bestuur?

Hoop ek hoor gou van julle.

Groete

honjo aka Wikus

On 23 Dec 2015 09:23, "Livesteel" <liveste...@gmail.com> wrote:

Hi there Wikus, everything ok with WR-Sector S? Been off for a few days now

Sent from my iPhone

On 15 Oct 2015, at 09:35, Wikus Malan <honj...@gmail.com> wrote:

Môre,

WG is definitief af, lyk my omtrent  gister middag rondom 17:30. Sal reel omte gaan kyk hopelik die naweek.

Lekker dag

Wikus aka honjo

On 15 Oct 2015 07:53, "Wikus Malan" <honj...@gmail.com> wrote:

Môre,

Geen idee oor WG nie  sal later kyk as ek tuis is.

Groete

honjo

On 15 Oct 2015 07:50, "Louwrens Pierre" <PLou...@justice.gov.za> wrote:

Is daar fout met die highsite

Groete

Judge

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG Admin" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-adm+...@googlegroups.com.
To post to this group, send email to ptawu...@googlegroups.com.
Visit this group at https://groups.google.com/group/ptawug-adm.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG PTA East North" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-pta-east-...@googlegroups.com.

082 321 7420
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages