Re: [ptawug-ep-wp-wg-wr] Can't connect thru WG_SectorE and WG_SectorSW

7 views
Skip to first unread message

Wikus Malan

unread,
Jul 14, 2015, 3:15:04 PM7/14/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com
Goeie naand,

Ek het vandag alles gaan kry om WG komponente te vervang asook die krag onderbreekings helemaal uit te sluit. Al wat ek nou kort is donasies. Die volgende is aan gekoop:

2 x 12V 55Ah battery
1 x 24V 5A 

Die nuwe RB750 het ek van rebate gekry. Ek kort dus R1832.80. Ek sal die vorder laai op  www.ptawug.co.za

Die wat n bydrae wil maak kan dit oor betaal aan:

WJ Malan
Absa tjek 4056401743
Verwysing : WG en jou naam.

Dankie

Wikus aka honjo



2015-06-19 10:15 GMT+02:00 Wikus Malan <honj...@gmail.com>:

Goeiemôre alle WG Waterkloof Glen Highsite,

WG het op die stadium twee probleme en die een is heel moontlik die oorsaak van die ander. Die eienaars van WG is besig om helemaal weg te beweeg van stadsraad krag af of dus wat ek aflei. Nou as gevolg daarvan sit die highsite sonder krag vir 6 ure elke dag van 00:00 tot 06:00, ongeveer. Ek was so twee weke terug bewus gemaak, die eienaar was onder die indruk dat ons op ons eie UPS is wat vir daai tyd die site kan dryf, wat WG en meeste sites nie kan doen nie.

Nou dit kan beter word maar vir tyd en wyl sit WG ongelukkig daai tyd sonder krag.  As gevolg van die hulle krag experiment of stadsraad krag pieke of weerlig of dalk is die toestel net moeg het die RB750 gegaan. Twee van die poorte werk net kol kol, want WG2(433AH) en die Huis lan praat nie meer met WG4(750 en dan res van die site) nie.

Dus kort WG definitief n nuwe 750 en ek dink n UPS met omtrent 6 ure se backup tyd is n goeie idee. Dan kan ons die af tyd hopelik helemaal uitsny en die krag se kwaliteit verbeter. Donsie projek is reeds op www.ptawug.co.za gelaai maar ek moet nog pryse kry en ek gaan die router uit rebate  kry.

Ek sal julle kortliks  laat weet wat ek mog koet in terme  van hande en geld om WG reg te kry.

Groete

Wikus aka honjo

On 13 Jun 2015 6:25 PM, "xera" <xer...@gmail.com> wrote:
Greetings

I am having troubles connecting to a friend on WG_SectorE.  I am connecting via HL.
I can access WG_SectorN, but not WG_SectorE or WG_SectorSW...

WG_SectorN: 172.24.24.33 (ping ok)
WG_SectorE: 172.24.24.49 (Destination net unreachable)
WG_SectorSW: 172.24.24.65 (Destination net unreachable)

tracert -d 172.24.24.49

Tracing route to 172.24.24.49 over a maximum of 30 hops

  1    <1 ms    <1 ms    <1 ms  10.0.2.1
  2     2 ms     4 ms     1 ms  172.24.42.33
  3     3 ms     2 ms     4 ms  172.24.8.20
  4     2 ms     3 ms     6 ms  172.24.8.14
  5  172.24.24.17  reports: Destination net unreachable.

Trace complete.

I spoke to puppy and he said it looks like Ethernet links are down.  Please could somebody take a look!

Regards

xera



--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

Wikus Malan

unread,
Jul 15, 2015, 3:18:13 AM7/15/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com
Sjoe ok dankie Ernst, dit word erg waardeer. 

Ek sal voorbereiding deur die res van die week doen en sal dan Saterdag dit gaan opsit.

Ek hou julle op hoogte.

Groete

Wikus aka honjo

2015-07-15 9:12 GMT+02:00 Ernst Pienaar <ernst....@gmail.com>:
Hi Wikus
 
Ek het die vol amount van R1832.80 donate. Baie dankie vir al jou moeite. Transfer is van SB na ABSA, sal reflect in dag of twee, PoP emailed na jou.
 
Ernst
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages