PTAWUG website down

5 views
Skip to first unread message

Gerrit Du Plessis

unread,
Apr 1, 2017, 7:42:14 AM4/1/17
to ptawug-pta...@googlegroups.com, ptawug-e...@googlegroups.com
Hello vriende and ander :)

Na die oggend krag onderbreking van 30 Maart is die konneksie van KB na die res van die WUG af.  Ek kan KB sien maar sy follow on konneksie is af. (Ek vermoed so GF?)

Die challenge is dat onns dit op die IRC moet aanmeld sodat ons as n span dit kan aanpsreek.

Die probleem is dat die PTAWUG website is af en daar is nie n manier hoe ek met die res van die WUG gemeenskap in kontak kan kom nie (ek het altyd die IRC applet in die website gebruik).  Hierdie website verwys:


Advies sal waardeer word om KB weer op die lug te kry.  As ek moet ry, by die site eienaar moet aanklop, en iemand mooi vra om iets te doen sal ek dit met graagte doen.

Thanx vriende.

Gerrit Du Plessis
e-mail:  gerrit.d...@gmail.com
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages