Goeie môre,
Ek het oorweging geskenk aan die inhoud van jou e-pos, en het tot die volgende gevolgtrekking gekom:
Wat betref die elektrisiteitsgebruik kan ek beswaarlik dink dat dit so min kan wees as wat jy sê.
Ons kraggebruik beloop minstens R6k per maand.
Ek is afgetree en moet my sente omdraai.
Onthou dat dit nie uit julle oogpunt bloot gaan oor die kragverbruik nie – julle het ook die voordeel dat die installasie 1) veilig is en 2) die hoogte van die installasie.
Onthou ook dat julle nou reeds vir baie jare die gebruik gehad het sonder enige vergoeding aan my.
Daar is ook die faktor van ongerief vir ons as ons nie tuis is nie, om te reël dat julle toegang het.
Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat R150.00 per maand ‘n billike syfer is.
Indien dit onaanvaarbaar is, versoek ek dat julle julle installasie verwyder.
Groete,
From: Dawie H Joubert [mailto:prot...@gmail.com]
Sent: 31 October 2016 02:27 PM
Subject: PTAWUG Lynnwood highsite kragverbruikberekening
Goeiedag,
Daar is twee Routerboard 433ah toestelle gekoppel, elkeen van hulle trek 'n maksimum las van 5 Watt.
As mens dit dan uitwerk per dag is dit 120 Watt-uur.
Dit werk uit op 43800 Watt-uur per jaar.
43800 Watt-uur is 43.8 kilo-Watt-uur (kWh) per jaar.
Tshwane se duurste elektrisiteits blok se tarief is R2.04 per kWh (BTW ingesluit).
43.8 kWh x R2.04 = R89.35 per Routerboard per jaar.
Dit kom op 'n totaal van R178.70 per jaar uit vir die twee routerborde.
Ons rond dit dan op na R200 per jaar.
Ons het dit goedgedink om 2 jaar se elektrisiteits verbruik vooruit te betaal, en van die gebruikers wat aan die Lynnwood highsite konnekteer het die R400 bygedra.
Kan oom asb bankdetails verskaf waar ons die R400 kan inbetaal?
Baie dankie,
Dawie Joubert (namens PTAWUG)
Sit hy 'n geyser op daai antennas?😀
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG PTA East North" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-pta-east-north+unsub...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Dawie daai bedrag wat die persoon vra is baie min, ander instelasies kos meer as R2000 n maand, ek se go for it laat ons kyk of ons nie weer meer mense op LW kan kry nie, dit sal die betaaling baie minder maak
RM
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG PTA East North" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-pta-east-...@googlegroups.com.
Ek dink ons doen n eft betaling in n rekening. Skeduleer dit. As daar genoeg mense is raak die probleem weg?
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG PTA East North" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-pta-east-north+unsub...@googlegroups.com.
Môre Dawie,
Laat my weet wat julle besluit het.
Groete/Regards,
Louis Visser
(Adv LJL Visser SC.)
PO Box 75600
0040 Lynnwood Ridge
Fax: 086 455 0468
Cell: 082 575 7450
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
This email and its contents are subject to an email legal notice that can be viewed at: http://www.naspers.com/disclaimer.php/Hierdie e-pos en sy inhoud is onderhewig aan 'n regskennisgewing oor elektroniese pos wat gelees kan word by http://www.naspers.com/disclaimer.php.
PLEASE REMOVE all e-Mail addresses before forwarding this eMail.
From: Dawie H Joubert [mailto:prot...@gmail.com]
Sent: 04 November 2016 02:25 PM
To: Adv. Louis Visser, SC
Cc: Sue Visser; Jaco Engelbrecht
Subject: Re: PTAWUG Lynnwood highsite kragverbruikberekening
Goeiemiddag,
Ons kon tot dusver R600 ingesamel kry, kan ons dit oorbetaal om die volgende 4 maande te dek - tot 28 Februarie.
Indien ons dan in Januarie besluit om die toerusting af te haal, of te daar te hou, sal ons dan weer die volgende paar maande se gelde betaal.
Kan oom asb bankdetails deurstuur dat ek sommer 'n EFT kan doen?
Oor die kragrekening - ek het met Riana le Roux by Tshwane se elektrisiteitsafdeling bevestig dat oom-hulle wel op 'n gewone kWh tarief is, en nie op die een wat die aanvraag (kVA), en admin koste ook insluit nie.
Die rekening wat oom gestuur het is vir 58 dae, 2 maande, die verbruik oor die 2 maande is 7184kWh, so 3529kWh per maand, wat steeds baie hoog is.
Die lesings en bewerkings wat hulle daar doen lyk reg. Jaco sal moet probeer bepaal waar die probleem lê met sy inspeksie.
Dawie
2016-11-02 6:56 GMT+02:00 Adv. Louis Visser, SC <louisv...@gmail.com>:
Dagsê, Dawie.
Ek neem kennis.
Dit is in orde vir 4 November.
Ek waardeer die aanbod van Mnr Visser, en sal graag daarvan gebruik wil maak.
Inderdaad het ons kragverbruik die afgelope maande meer as R9k beloop.
Ek weet nie of die feit dat ons 3-fasige krag het, so ‘n groot verskil kan maak teenoor normale kragverbruik nie.
Ek sal graag van Mnr Visser wou verneem wat die moontlikhede en implikasies sal wees om oor te skakel na enkelfasige krag.
Ek sal dit waardeer as hy my per e-pos kan kontak om die dinge te bespreek.
Groete,
Louis Visser
(Adv LJL Visser SC.)
PO Box 75600
0040 Lynnwood Ridge
Fax: 086 455 0468
Cell: 082 575 7450
From: Dawie H Joubert [mailto:prot...@gmail.com]
Sent: 01 November 2016 03:52 PM
To: Adv. Louis Visser, SC
Cc: Leo Visser; Sue Visser; Jaco Engelbrecht
Subject: Re: PTAWUG Lynnwood highsite kragverbruikberekening
Goeiemiddag,
Ons verstaan en aanvaar oom se punte, en reken ook dat dit billik is, want meer as net die kragverbruik moet gedek word.
Ek lê dit so voor aan die gebruikers wat aan die Lynnwood 'highsite' konnekteer om te sien wat hulle bereid is om te skenk - is dit reg as ons Vrydag 4 November tot 'n finale besluit kom?
Ongeag wat besluit word, het Jaco Visser - 'n elektroniese ingenieur - aangebied om 'n gratis inspeksie/analise te doen van die kragverbruik van die hele huis wat so hoog is. R6000 is +-3000kWh, want maklik 3 keer die gemiddelde verbruik vir 'n huis van die grootte is.
Jaco is ingeCC op hierdie e-pos, oom-hulle kan hom gerus kontak om 'n tyd te reel, indien julle sou wou hê dat hy moet kom help.
dankie
Dawie
2016-11-01 8:07 GMT+02:00 Adv. Louis Visser, SC <louisv...@gmail.com>:
Goeie môre,
Ek het oorweging geskenk aan die inhoud van jou e-pos, en het tot die volgende gevolgtrekking gekom:
Wat betref die elektrisiteitsgebruik kan ek beswaarlik dink dat dit so min kan wees as wat jy sê.
Ons kraggebruik beloop minstens R6k per maand.
Ek is afgetree en moet my sente omdraai.
Onthou dat dit nie uit julle oogpunt bloot gaan oor die kragverbruik nie – julle het ook die voordeel dat die installasie 1) veilig is en 2) die hoogte van die installasie.
Onthou ook dat julle nou reeds vir baie jare die gebruik gehad het sonder enige vergoeding aan my.
Daar is ook die faktor van ongerief vir ons as ons nie tuis is nie, om te reël dat julle toegang het.
Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat R150.00 per maand ‘n billike syfer is.
Indien dit onaanvaarbaar is, versoek ek dat julle julle installasie verwyder.
Groete,
Louis Visser
(Adv LJL Visser SC.)
PO Box 75600
0040 Lynnwood Ridge
Fax: 086 455 0468
Cell: 082 575 7450
From: Dawie H Joubert [mailto:prot...@gmail.com]
Sent: 31 October 2016 02:27 PM
To: louisv...@gmail.com