Fwd: [ptawug-ep-wp-wg-wr] EP Not Route

4 views
Skip to first unread message

Wikus Malan

unread,
Feb 24, 2015, 6:56:33 AM2/24/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com
Goeie middag,


Soos van julle dalk reeds weet het WG skade opgedoen laas week, wat veroosaak het dat ek twee POE adapters moes vervang. Om die twee terug te koop beloop:

R907.44

Die wat wil bedrae  kan direk aan my oorbetaal:

Rekening houer:  W J Malan

Bank: ABSA

Rekening nommer: 4056401743

Verwysing: WG nick/naam


Let asb daarop dat die twee POE adpaters wat ek reeds vervang het is voorraad wat ek by my aanhou om sites wat skade ly so gou moontlik weer aan die gang te kry. Ek kyk tans na die volgende site:

WR,WG,LW,GD,OP,HL en MQ, sou ek nie die POE adapters terug koop nie dan sal die volgende site wat skade ly af bly totdat ek donasies kry om die beskadigde komponente te vervang.


Groete

honjo aka Wikus


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages