Lynnwood Highsite Krag

5 views
Skip to first unread message

Dawie H Joubert

unread,
Oct 29, 2016, 8:11:03 AM10/29/16
to ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, Johann Bennett (FG) c, engelbre...@gmail.com, Gottlieb Gauche, Johan Slabbert (jasweb)
Middag almal,

Die eienaar van LW highsite het my gister gebel en genoem dat hy vergoeding vir die krag soek wat die site trek, andersins moet ons die site gaan afhaal.
Ek het voorgestel ons werk uit wat die site per jaar gebruik en dan betaal ons hom dit vooruit vir die volgende jaar.

Ek moet maandag vir hom n antwoord he vir wat ons gaan doen.

Ek en jasweb het n vinnige berekening gedoen ​
Op 5W per RB433ah kom dit uit op R178 vir n jaar se krag - as mens die hoogste block rate van Tshwane gebruik. Kom ons rond dit dan op na R200.

Ek wil voorstel dat ons hom vir die jaar wat verby is betaal en die een wat kom. 

Ons kort dus R400 se donasies.

Ek stel voor die mense wat direk aan LW geconnect is maak die bydraes.

Mail my direk as jy n EFT wil doen.

dankie

Dawie

Dawie H Joubert

unread,
Oct 29, 2016, 8:13:48 AM10/29/16
to ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, Johann Bennett (FG) c, engelbre...@gmail.com, Gottlieb Gauche, Johan Slabbert (jasweb)
Om by te voeg, die LW highsite sal begin 2017 vir 10 jaar online wees.

V1.
Inline image 1

Soos hy nou lyk:
Inline image 2

Dawie H Joubert

unread,
Oct 31, 2016, 1:14:35 AM10/31/16
to ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, Johann Bennett (FG) c, Jaco Engelbrecht, Gottlieb Gauche, Johan Slabbert (jasweb)
More almal,

Jaco Engelbrecht het R200 bygedra, ons kort dus nog R200 om ons doel te bereik.

Dawie

Dawie H Joubert

unread,
Oct 31, 2016, 3:00:50 AM10/31/16
to ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, Johann Bennett (FG) c, Jaco Engelbrecht, Gottlieb Gauche, Johan Slabbert (jasweb)
Gottlieb Gauche het R100 bygedra, al connect hy nie meer aan LW nie.

Ons kort dus nog R100.

Dawie H Joubert

unread,
Oct 31, 2016, 3:45:08 AM10/31/16
to ptawug-e...@googlegroups.com, ptawug-pta...@googlegroups.com, Johann Bennett (FG) c, Jaco Engelbrecht, Gottlieb Gauche, Johan Slabbert (jasweb)
Ernst Westhof het die laaste R100 bygedra.

dankie Ernst - doel bereik.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages