Hier is n paar fotos vanaf die dak van ons kantoor gebou. Toegang en krag is nie n issue nie en ons kan ook n masjien in die server room neersit.
Dieselfde fotos in beter resolusie is hier:
http://www.pinkmatter.co.za/share/WUG/E_S.jpg
http://www.pinkmatter.co.za/share/WUG/N_E.jpg
Laat maar weet wat julle dink.
Groete!!
Chris
[wildrat]
Woodlands is aan die regterkant van die E_S foto.
Lekker man. Ek dink dis ideal
Andre,
Wel, dis n groot dak, as ons hierdie doen dan moet ons maar kyk op watter punte ons die antennas opsit om die maksimum coverage te kry. Dalk is die boom dan nie meer in die pad nie :-)
From: ptawug-pta...@googlegroups.com [mailto:ptawug-pta...@googlegroups.com] On Behalf Of adup...@gmail.com
Sent: 02 November 2012 09:27 AM
To: ptawug-pta...@googlegroups.com
Subject: Re: [ptawug-east-north] Possible CP replacement?
Great. Daar is net 1 boom in die foto en ek bly reg agter hom.
Andre
Same here, when do we start? Just email and help will arrive.
Desertrat - Christiaan
No
virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 2013.0.2742 / Virus Database: 2617/5866 - Release Date: 10/31/12
Internal Virus Database is out of date.