Ek het die cherry picker di naweek want ek is maandag op standby vir die vakansie dag, laat weet my of ek moet kom help, mail my markmo...@gmail.com
Okey nou hoe gaan ons die hs op kry
Jys wekom om een by my werk te kom oppik more oggend. Ek moet ongelukkig more oggend vroeg deur tos carltonville toe anders sou ek hom vir jou gebring het. Ons is agter Die Poort laerskool in Derdepoort. Laat weet my as jy will deurkom dan reel ek vir jou. Frikkels of Leandri 082 684 8186 012 819 1355