Hi.. Ons sukkel nou al seker 8 maande om te konnekteer.. Ons was by NP maar die is af. Geen ander oop plek nie... Ons woon omgewing Kolonnade. Help asseblief. Warm groete. Ben.
Group: http://groups.google.com/group/ptawug-mp-al-mr/topics
- Highsite probleme? [4 Updates]
Barry Botha <bbot...@gmail.com> May 26 11:50PM -0700
More manne,
Is daar probleme op Highsite MR - N en NE? Hy is die laaste tyd weer baie
af en geen terugvoering word ontvang nie.
Enige iemand wat iets weet?
Shaune Grobler <spgr...@gmail.com> May 27 08:56AM +0200
More
Al is af wat MR voer so ek kan nie kyk nie, terugvoering kan nie verwag
word nie want die is nie 'n dienslewering nie. Dit is 'n gratis speel
netwerk en mense moet aanvaar as daar "downtime" gaan wees omdat ons almal
'n werk het en nie 100% aandag gee aan die soort dinge nie.
Groete,
S
Barry Botha <bbot...@gmail.com> May 27 12:06AM -0700
Dit is verstaanbaar ja, maar net so is kommunikasie ook. Ek wil net weet
wat is aan die gang. Die feit bly staan die downtime op die site is baie.
En niemand weet wat aangaan behalwe julle nie.
Groete
On Tuesday, May 27, 2014 8:50:41 AM UTC+2, Barry Botha wrote:
Barry Botha <bbot...@gmail.com> May 27 02:17PM +0200
--
Ek sien dinge is weer aan die gang. Baie dankie Shaune
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG Montana Park, Annlin and Magalieskruin" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-mp-al-...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.