Middag
Die mense wat op MP connect was align asb na MQ, dit is die mas net links van die groot rooi/wit bo op die berg by die quarry. Almal behoort net meer linjs te hoef align. Vra dan enige admin op irc vir n IP ek sal n extra sector byvoeg sodra ek woord gekry het raakende MP om die toerusting daar te kan verwyder.
Let wel dat jou syn tot mq asb binne di aanvaarbare -signal van -75 val om te kan connect so align asb oordenklik.
As iemand enige iets anders wil weet laat weet my.
S
S
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG Montana Park, Annlin and Magalieskruin" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-mp-al-...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/groups/opt_out.
Ja nee dit is nie nodig nie, mq het plek en ek voeg net mp se toerusting later by
More
Weereens ek is in die kaap werk weg, sal eers dalk miskien in die nuwe jaar tyd kry om na MP te gaan kyk. Die eienaar verhuur die huis en toegang is nie meer so eenvoudig nie.
Sent from my S4
--
julle kan maar gaan nie mense net rondskuif nie, as jy swak syn het wat nie regtig moontlik is nie dan nee
Sent from my S4