Goeiemore almal,Net bietjie terugvoer. As al die beloftes nou deur kom dan het ek genoeg donasies om die beskadigde toerusting te vervang. Ongelukkig is daar nie vorraad van alles nie maar ek is belowe dat daar sal wees die 5de Des. So as alles volgens plan gaan sal ek WR gaan reg maak saterdag die 6de of sondag die 7de. Ek sal julle ophoogte hou en sal dan vra vir n helper of twee want ek kan dit nie alleen doen nie.Lekker daghonjo aka Wikus
Ok so Wizard gaan my môre help. Ons gaan agt uur begin, as iemand hom wil kom geselskap hou laat weet asb vroeg tydig.
Dan uit die aard van die saak gaan WR helemaal af wees more vir die meeste vand die oggend, so wees maar bewus van die af tyd.
Lekker dag
Wikus aka honjo
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Awesome, baie dankie almal. Kersgeskenk ;-)
Geen probleem,
Dankie aan Wizard vir sy fisiese hulp Sondag, Danie en Fern met die rocket fine tuning en n moerse dankie almal wat met kit of geld bygedra het.
WR loop nou weer lekker.
Groete
Wikus aka honjo
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG East South" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-east-so...@googlegroups.com.
Geen probleem,
Dankie aan Wizard vir sy fisiese hulp Sondag, Danie en Fern met die rocket fine tuning en n moerse dankie almal wat met kit of geld bygedra het.
WR loop nou weer lekker.
Groete
Wikus aka honjo