Goeiemôre,
Dinge is nie lekker op WR nie, ek kon nog nie gaan kyk nie maar remotely lyk dit wel of daar twee dooie interfaces op WR is. WR2 en RL kry nie krag nie. Ons sal so gou moontlik bevestig wat fout is en wat die plan van aksie is om die site weer op die been te kry.
Ek sal julle hier op hoogte hou sodra ek meer informasie het. Wees vir nou asb geduldig.
Lekker dag.
honjo
weet iemand wat hier aangaan? Is daar issues?
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Dankie Honjo, laat weet waar ons kan help.
Middag almal,
Skies ek het nog nie terugvoer gegee nie. Ek was laas week op site. WR het skade gekry. Een rb433ah en 'n rocket met hulle POE adapters is dood so dit sal moet vervang word. Dit laat WR2 af met die een sektor asook bb links spesifiek die RL link.
Ek is tans in die buiteland maar sal probeer vanaand en more quotes kry en julle sê wat die ons gaan kos. So verwag 'n email met nommer van my more aand of so.
Groet
honjo