Hi julle.
Kan iemand dalk probeer na EP connect en kyk wat is fout daar?
Ek het die RB in gesit en die mense wys connecte aan EP_Omni maar kan niks ping of pages oop maak nie.
Groot asb!!