
Yes WG is down no clue why yet but ill let you know as soon as I know.
Thanks
Wikus aka honjo
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Hi all,
No unfortunately no news, I have not been able to gain access to the highsite to assess the fault. I am hoping the owners get back to me some time today with a favourable opportunity to do so. So far we have a tentative arrangement for tomorrow, so I'm hoping this is confirmed today.
Regards
Wikus aka honjo
Naand,
Vir die wat opgelet het WG loop nou weer reg. Na twee warm sonskyn uitstappies na WG toe is alle bb links en sektore weer funksioneel. Of behoort te wees, laat weet as jy steeds probleme ondervind.
Die skade was drie POE adapters en n groove. Ek kon die groove bb link met n oop radio kaart op WG1 vervang so moes net twee POE adapters vervang.
Ek koop altyd ekstra POE adapters en hou hulle as stock sodat ek dadelik kan vervang wanneer dit nog is, soos Sondag . So ek sal die twee wat gebruik is weer aankoop. Sal more klpryse kry en vir donasie vra maar ons kyk in die omgewing van R400per POE. Die wat wil bedrae kan my mail vir bank besonderhede.
Groete
honjo aka Wikus
Die wat wil bedrae kan direk aan my oorbetaal:
Rekening houer: W J Malan
Bank: ABSA
Rekening nommer: 4056401743
Verwysing: WG nick/naam
Let asb daarop dat die twee POE adpaters wat ek reeds vervang het is voorraad wat ek by my aanhou om sites wat skade ly so gou moontlik weer aan die gang te kry. Ek kyk tans na die volgende site:
WR,WG,LW,GD,OP,HL en MQ, sou ek nie die POE adapters terug koop nie dan sal die volgende site wat skade ly af bly totdat ek donasies kry om die beskadigde komponente te vervang.
Groete
honjo aka Wikus
Ek het vir jou twee POE adapters wat jy kan kry