You do not have permission to delete messages in this group
Copy link
Report message
Show original message
Either email addresses are anonymous for this group or you need the view member email addresses permission to view the original message
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Hi Daar,
Ek is tans geconnect aan EP maar het in tussen getrek en waar ek nou bly het ek goeie opvangs na BC Sector SW. Sal iemand my kan help met settings en 'n nuwe IP vir BC Sector SW. Ek is tans op IRC chat maar lyk of almal reg maak vir die rugby, :-)