tracert -d 172.24.24.49Tracing route to 172.24.24.49 over a maximum of 30 hops1 <1 ms <1 ms <1 ms 10.0.2.12 2 ms 4 ms 1 ms 172.24.42.333 3 ms 2 ms 4 ms 172.24.8.204 2 ms 3 ms 6 ms 172.24.8.145 172.24.24.17 reports: Destination net unreachable.Trace complete.
Goeiemôre alle WG Waterkloof Glen Highsite,
WG het op die stadium twee probleme en die een is heel moontlik die oorsaak van die ander. Die eienaars van WG is besig om helemaal weg te beweeg van stadsraad krag af of dus wat ek aflei. Nou as gevolg daarvan sit die highsite sonder krag vir 6 ure elke dag van 00:00 tot 06:00, ongeveer. Ek was so twee weke terug bewus gemaak, die eienaar was onder die indruk dat ons op ons eie UPS is wat vir daai tyd die site kan dryf, wat WG en meeste sites nie kan doen nie.
Nou dit kan beter word maar vir tyd en wyl sit WG ongelukkig daai tyd sonder krag. As gevolg van die hulle krag experiment of stadsraad krag pieke of weerlig of dalk is die toestel net moeg het die RB750 gegaan. Twee van die poorte werk net kol kol, want WG2(433AH) en die Huis lan praat nie meer met WG4(750 en dan res van die site) nie.
Dus kort WG definitief n nuwe 750 en ek dink n UPS met omtrent 6 ure se backup tyd is n goeie idee. Dan kan ons die af tyd hopelik helemaal uitsny en die krag se kwaliteit verbeter. Donsie projek is reeds op www.ptawug.co.za gelaai maar ek moet nog pryse kry en ek gaan die router uit rebate kry.
Ek sal julle kortliks laat weet wat ek mog koet in terme van hande en geld om WG reg te kry.
Groete
Wikus aka honjo
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Dankie Kobus dis presies wat ek beplan.
Middag,
Nie seker wat fout is nie maar ek gaan more oggend WG regmaak so ek sal dan weer toegang he tot WR en kyk wat aan gaan.
Lekker dag
Wikus aka honjo
Ek kan WR reboot?
So gou ek by die huis is. Sal eers vanmiddag wees.