Goeiemore,
Ek het slegte nuus oor WR - Waterkloof Rif Highsites, laas week Maandag se storm het die mas van WR geknak. Die skade is groot, sien aangehegte fotos. WR het oor die laaste paar jaar nogal n groot site geword met 8 backbone links tussen pretoria en centurion asook n stuk of 20 local users.
So nou moet ons plan maak as ons WR wil terug opkry, ek glo nie ons kan die mas herstel nie maar wat weet nie ek, ek het ook nie gedink die ding sal knak nie. Gelukkig lyk my is daar nie skade aan die eiendom nie en dit wil voorkom of die eienaar van die eiendom en die fubar mas oop is vir die idee van n nuwe mas maar dit kan hulle nie geld kos nie. Ek dink die eerste ding wat moet gebeur is die stuk wat in die buurman se tuin le moet afgesny word en verwyder word, all die toerusting moet afgehaal word en getoets word. Wie sal hier kan kom help, ek kan nie en gaan nie die projek op my eie aanpak nie. Dit moet ook so gou as moontlik gebeur, ons kan kyk na maandag die 4de Januarie, nie seker hoeveel mense is nog opverlof is nie, anders dalk saterdag die 9de?
In tussen soek ek asb julle insette in verband met ons opsies vorentoe is, sites val die laaste ruk (letterik en figuurlik) oral op die WUG, as ons nie moeite insit om nuwe sites te kry nie gaan die WUG stadig dood loop.
Kan die mas herstel en versterk word?
Bou ons n nuwe mas of dalk dan n toring?
Wat gaan dit kos?
Wie sal een kan bou?
Die mas was 25m, wat is die regulasies om weer 25m te gaan of dalk 30?
Wie is bereid om die mas vervanging projek te bestuur?
Hoop ek hoor gou van julle.
Groete
honjo aka Wikus
--Hi there Wikus, everything ok with WR-Sector S? Been off for a few days now
Sent from my iPhoneMôre,
WG is definitief af, lyk my omtrent gister middag rondom 17:30. Sal reel omte gaan kyk hopelik die naweek.
Lekker dag
Wikus aka honjo
On 15 Oct 2015 07:53, "Wikus Malan" <honj...@gmail.com> wrote:--Môre,
Geen idee oor WG nie sal later kyk as ek tuis is.
Groete
honjo
On 15 Oct 2015 07:50, "Louwrens Pierre" <PLou...@justice.gov.za> wrote:--Is daar fout met die highsite
Groete
Judge
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Hi Wikus,
Strukturele skade op so 'n mas is baie moeilik om rêrig en reg vas te stel sonder baie duur toerusting. Visuele inspeksie gaan nie wys waar daar material stresses is wat onderliggend is nie soos material fatigue en fractures in die staal nie. 'n Mens kan 'n kans vat maar wat strukturele inginieurs my vertel het is dit nie so maklik nie. As die toring weer val en iemand of eiendom lei skade kan dit 'n baie moeilike situasie met versekering ens. veroorsaak.
Wat dinge nou nog erger maak is dat ICASA se regulasies verander het en 'n mas van daai hoogte gaan nie maklik behaal word sonder allerhande lisensies en environmental impact studies en coded welders etc. etc. nie. 15m is no prob met 3m antenna extensions (also pushing it a bit) - dis ongelukkig hoe vêr my kennis oor die nuwe regulasies strek.
Toring bou wat effe over spec is van die planne op die wiki is nie baie moeilik nie. Ek het 'n plek waar ons kan bou maar daar gaan voorwaardes wees (dis 'n vriend se huis en sal uitvind wat vir wat gaan).
Ons kyk na so R5500 minimum vir die staal, R3000+- vir oodentlike weerlig beskerming vir die mas self en nog so R3500 vir die konkryt blok alleen. Dis geskatte kostes maar baie gemaklik doen baar. Ons sal 'n nuwe blok moet gooi met nuwe fondament in omdat ons nie beslis kan sê watse skade daar is nie, skade wat die konkryt kan wegsteek.
Ek is hierdie week met verlof maar begin die 4de werk. Dan gaan ons met vakansie die week daarop so Saterdag die 9de is tentatief op die stadium van my af. Daarna is ek beskikbaar om te help so vêr ek kan.
Ek stem saam ons kan nie high sites verloor nie. So kom ons bring die een gou weer op die been....
Dis my idees en ervaring....
RaynoP
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG Admin" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-adm+...@googlegroups.com.
To post to this group, send email to ptawu...@googlegroups.com.
Visit this group at https://groups.google.com/group/ptawug-adm.
Ek wens ek kon maar ongelukkig nie, ons kan wel n bier drink terwyl ons die site afbreek.
Ons het aanvanklik gese die 9de wat nou Saterdag is. Ek dit nie meer nakom nie wie sal bereid wees omte kom help die Sondag die 10de sodra n paarouens bevestig sal ek dit met die eienaar vas maak. Ek reken ons gaan ten minste 4 mense nodig he.
Wie kan kom help.
Dankie
Wikus aka honjo
Hectic.
Ok, stem saam met die voorstel. Kom ons kry wat ons kan, aan die gang...?
Hi Marius,
Die hele EP highline is 'n Blou Bul paal... met al die HS wat af is. Ek het gekyk vir LOS maar sien nie iewers 'n ander HS nie. Dalk is dit beter om HS bietjie hoër te kry.