Hi Julle,
EK het firmware so maand terug geupdate en na dit is my RB411 soos n klip,winbox werk nie en via n serial kabel het ons nou al n paar rollbacks en ander goed prober maar kon hom nog nie reg kry nie.
Is daar moontlik enige iemant wat ken van en prober help, eks raad op, op die oomlik en kan nie n nuwe een bekostig nie.
Ek is van elarduspark en as enige iemant nah om sal kyk en net probeer fix sal ek dit rerig baie wardeur. Ek was by Miro en hulle weier nah om te kyk eers en se enigste manier wat hulle kan help is om vir my n nuwe een te verkoop.
Willie
Wabster
0727373334
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Baie dankie Jacob,
Ons praat verder op whatsup,
Wardeur dit baie