WG steeds af

17 views
Skip to first unread message

Wikus Malan

unread,
Jul 31, 2015, 11:41:09 AM7/31/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com

Middag almal,

Net bietjie terugvoer oor WG.  Die site het gisteraand dood gegaan.  Ek was vanoggend daardaar is twee redes hoekom die site af is daar is, eerstens die nuwe RB hEXlite is foutief, wenie hoe of wat nie maat die rb is dood. Tweedens die mense se krag was meer af as aan die laaste dag so die battery  is nou mooi pap.  Ek het die batterye op charge gelos en vanmiddag  n nuwe rb gekry maar sal eers weer more by die site kan uitkom.

Ek laat weet julle as daar vordering is maar ongelukkig is WG af vir die aand.

Groete

honko aka Wikus

Johan Retief

unread,
Aug 1, 2015, 2:20:01 AM8/1/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
more Wikus,

ek weetie of die fout by my is of nie maar ek kan upload maar niks download nie.

WR_SectorW

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "PTAWUG EP, WP, WG, WR" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ptawug-ep-wp-wg...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

Kobus Botha

unread,
Aug 1, 2015, 4:55:30 AM8/1/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Geduld Johan, as jy die res van die mails lees sal jy sien dat Wikus op die saak is.  Hy doen regtig baie, na die fix het die nuwe router vir geen rede geblaas nie, Hy was gister daar, daai router uitgehaal, al die pad Joburg toe om hom om te ruil. Hy sal hom gaan insit sodra hy kans kry. Onthou die man het ook n familie en n lewe en wug betaal niemand om die sites te fix nie, dis als uit vrye wil.   So, wees geduldig, die site aankom wanneer hy aankom

Wikus Malan

unread,
Aug 2, 2015, 3:16:46 AM8/2/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Thanks Kobus.

Johan ek reply n jou ander mail, oor WR want die thread gaan duidelik oor WG :)

Ok so WG is nou weer amper 24uur aan en alles loop nog goed kom ons kyk hoe lyk dinge oor n verdere 24.

Lekker naweek

Wikus

Wikus Malan

unread,
Aug 2, 2015, 9:53:17 AM8/2/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
En my woorde was nie eers koud nie toe gaan die site af. Ek is jammer maar WG is weer dood. Ek het geen idee wat fout is nie. Ek sal julle laat weet sodra ek kan kry om weer soontoe te gaan.

Kobus Botha

unread,
Aug 6, 2015, 11:51:14 AM8/6/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Hi Honjo

Gebruik jy die Hap Lite daar, iewers so iets gelees
Kyk net daai Hap lite is nie 24 of 12V nie maar slegs 5V

Kobus

Kobus Botha

unread,
Aug 6, 2015, 11:53:31 AM8/6/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
never mind, sien nou jy gebruik die hexlite

Wikus Malan

unread,
Aug 6, 2015, 12:08:22 PM8/6/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com

Yes, skies man, die hexLite.

Ongelukkig is die sit nog dood en ek was nognie weer daar sedert Saterdag nie en ongeluk is ek uitstedig tot Maandag maar het die dag verlof so sal plan maak om WG te probeer regkry dan.

Ek sal laat weet as daar verdere ontwikkeling is.  As die eienaar se krag n verdere issue geword het dan sal ons dalk moet oor weeg om solar te gaan op WG maar laat ek kyk wat fout gegaan het.

Groete

Wikus

Kobus Botha

unread,
Aug 6, 2015, 1:02:17 PM8/6/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
die hele site is nie dood nie,  MH-WG is connect maar geen data

Kobus

Johann Van Deventer

unread,
Aug 14, 2015, 3:18:54 AM8/14/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Môre almal,

Lyk of EP nie na die res van die WUG kan connect nie, weet iemand dalk iets hiervan?

Wikus, moerse tanks vir al die moeite wat jy doen!

Groete,
Johann

Wikus Malan

unread,
Aug 14, 2015, 3:57:14 AM8/14/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com, ptawu...@googlegroups.com

More, ja, nie seker oor EP se ander bb links nie maar verseker is WG die belangrikste een vir EP.

Ek is more weer terug in Gauteng en sal my bes doen om Sondag of Maandag  by WG uit te kom.

Jammer oor die verlengde af tyd maar dis hoe dit is.

Groete

Wikus aka honjo

Johann Van Deventer

unread,
Aug 14, 2015, 3:58:25 AM8/14/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com, ptawu...@googlegroups.com
Geen probleem, dankie vir die terugvoer!

Wikus Malan

unread,
Aug 19, 2015, 1:56:14 AM8/19/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, ptawug-...@googlegroups.com, ptawu...@googlegroups.com
More Almal,

Net terugvoer, ek was nog nie op WG nie, ek sit al van sondag af op Bloem vir werk, ek glo ek kom vandag terug maar ek het dit maandag ook geglo. Ek sal aan WG aandag sodra ek terug is in pta.

Dankie

Wikus aka honjo

Wikus Malan

unread,
Aug 25, 2015, 6:00:31 AM8/25/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com, Ptawug admin
More Almal,

Terugvoer oor WG. Ek was gister middag daar, en alles loop nou behalwe WG1, daai RB is dood maar ek het n nuwe een, ek het dit net nie by my gehad gister nie. Dit lyk my die oorsaak van die fout was een battery wat helemaal dood is. Dit het die een charger se fuse geblaas en toe loop die goeie battery af en kon nie herlaai in die 24uur siklus nie.

Ek het nou die chargers vervang met 2 groter modelle maar moes die fubar battery uithaal. So met n bietjie kreatiewe bedrading loop WG2,3,4 nou op battery backup die WGwr nano hardloop net van mains af, en WG1 is dood vir nou. Ongelukkig is ek die res van die week weer uitstedig maar sal volgende week die battery gaan ingee, want dis nog onder waarborg, en dan dit asook die WG1 rb ruil.

Groete

Wikus

Johan Retief

unread,
Aug 25, 2015, 8:19:40 AM8/25/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
thanx Wikus. Jy bly 'n ster !

Gerhard Siebert

unread,
Aug 25, 2015, 8:25:51 AM8/25/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com

Hi Wikus,

Ek wil net weet, connect EP dalk aan WG1? Ek sien my WUG werk nie en ek is in EP.

Dankie

Mike Purves

unread,
Aug 25, 2015, 8:37:36 AM8/25/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Tx Wikus!!

Sent from my iPhone

Wikus Malan

unread,
Aug 25, 2015, 9:24:45 AM8/25/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com

Hi Julle,

Ja ongelukkig bevat  WG1 die bb links na EP,  GD en SectorSW. Ongelukkig gaan julle nog vir die week sonder wug sit maar ek sal dit vroeg volgende week  reg kry.

Groete

honjo

Wikus Malan

unread,
Sep 4, 2015, 11:29:59 AM9/4/15
to ptawug-ep...@googlegroups.com
Goeie middag,

Battery en RB vir WR1 is vervang en alles op WG loop soos stroop. Kom ons hoop dit bly so. Die wat vir die laaste week of 12 konneksie probleme gehad het met WG gaan asb julle goed na en bevestig of alles reg werk.

Dankie

honjo
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages