Dankie aan Phil

3 views
Skip to first unread message

De wet

unread,
Jun 20, 2007, 2:08:23 PM6/20/07
to Afrikaanse Potgooiers - podcasters, Dankie
Hi aan al die afrikaanse potgooi mense.
Wel ek wil net dankie se aan Phil se Hoe maak jy potgooi video reeks.
Dit het my baie gehelp.

Nou vra ek asb ander potgooiers om my te se wat julle dink.

http://www.fppraat.podomatic.com/

Let wel Ek het nie die idee by Cybersakkie ge kry nie.

Ek het dit eers onlangs ondek.

Laat weet my asb wat julle dink F...@massyn.net

Johann Beukes

unread,
Jun 20, 2007, 4:44:47 PM6/20/07
to Afrikaanse Potgooiers - podcasters
Hi daar de Wet. Sal gaan luister vanaand.

Johan de Vries

unread,
Jun 20, 2007, 4:49:37 PM6/20/07
to pot...@googlegroups.com
Howzit De Wet,

sal dit download en luister, ek hoop ons gaan nog baie potgooie van jou af hoor.

Klei Lat

On 20/06/07, Johann Beukes < boer...@gmail.com> wrote:

Hi daar de Wet. Sal gaan luister vanaand.


Johan "Klei Lat" de Vries
mail: ad...@potgooi.eu
web: www.potgooi.eu
skype: devries_joe
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages