Ek is besig met 'n experiment... Ek het al julle feeds in een site
ingetrek, by http://potgooi.massyn.net. So wanneer jy 'n nuwe show
post, dan word hy op hierdie site gegooi.
Wat dink julle van die idee?
Groetnis!
Massyn
On May 21, 6:39 pm, Massyn <mas...@gmail.com> wrote:
> Haai julle,
>
> Ek is besig met 'n experiment... Ek het al julle feeds in een site
> ingetrek, byhttp://potgooi.massyn.net. So wanneer jy 'n nuwe show