Potgooi.com email beskikbaar

2 views
Skip to first unread message

Johann Beukes

unread,
May 25, 2007, 1:37:19 PM5/25/07
to Afrikaanse Potgooiers - podcasters
Danksy Google se Gmail en Phil se aanmoediginig, is die Potgooi.com
domain nou vir julle ouens beskikbaar om 'n email van te kry.

Stuur vir my die username wat julle wil gebruik, bv, myne is
boer...@potgooi.com.
Jy kry 2GB storage op Gmail.
Ek stel voor jy doen wat ek doen, en stel jou hoof Gmail rekening op
om die Potgooi.com email te kan ontvang en stuur. Net soos jy wil.

Ek het ook 'n paar ander dinge in die pyplyn vir Potgooi.com, en
manne, ek is opgewonde oor die site. Ek sal so oor die volgende twee
weke julle 'n link stuur na die site toe om bietjie te gaan rond
speel, en terugvoering te gee.

Groete,

Johann "Boerseun"

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages