Hallo julle,
Baie dankie vir die wat gehelp het om
podoza.com aan die gang te kry. Doen
julle self 'n guns, en gaan registreer jul potgooie daar indien julle dit
nog nie gedoen het nie.
Die tags werk heel nice, so ek sal graag wil sien hoe die tags gaan uitdraai
as daar meer potgooie bykom.
Dit sal ook nice wees as julle 'n link na
www.podoza.com op julle sites kan
insit.
Thanks julle!
--
=============================
Phillip Massyn
Sydney, AUSTRALIA
ph...@massyn.net=============================
Have you listened to my podcasts yet?
Visit one of these addresses :-
http://www.massyn.nethttp://www.afrikaansinsydney.com
=============================