Inskrywings en Sperdatums

7 views
Skip to first unread message

willem.scholtz

unread,
Apr 11, 2014, 7:58:22 AM4/11/14
to pols...@googlegroups.com
Beste Polsslag Voortrekker
 
Hierdie is net ’n herinnering aan al die onderskeie geleenthede en die sluitingsdatums van elke aktiwiteit:
AKTIWITEIT
VERWYSING
SLUITINGSDATUM
MEER 
Garsvallei Singkamp GGA
GSK
Ma. 14 April 2014
Rietvallei GGA
RGGA
Ma. 21 April 2014
Oord Goudrand GGA
OGGGA
Ma. 05 Mei 2014
Oord Limpop GGA
OLGGA
Ma. 12 Mei 2014
Swartvlei PD Seekamp
SVPD
Ma. 19 Mei 2014
Seejol
SJ
Ma. 26 Mei 2014
 
Die Kruin se GGA, Sweepslag se OGA en Branderkapperjolle se inligtingsbriewe is nog nie beskikbaar nie. Sodra ek dit ontvang het, sal ek die kennisgewings uitstuur.

Maak seker dat jy die korrekte inskrywingsproses volg en skryf so gou moontlik. Dit sal die kanse dat jou inskrywing geweier word, as gevolg daarvan dat die kursus inskrywings alreeds vol is, dramaties verlaag. Vir meer inligting rakende Polsslag Voortrekkers se amptelike inskrywingsproses, besoek asseblief ons webblad by: http://www.polsslag.co.za/prosedures/inskrywings-vir-aktiwiteite/
 
BAIE BELANGRIK: Indien jy nie hierdie proses volg nie, kan ons nie verseker dat jou kind se inskrywing die organiseerders bereik het en aanvaar is nie.

Lekker dag!
<Willem.png>
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages