Beste Polsslag Lid, Ouer, Heemraad en Offisier
Vind aangeheg 'n skrywe vanaf die Kommandoleier insake die komende Kommando Besstuursverkiesings proses.
Bylaag A is ook vir u kennisname, om te verseker die verkiesing is inlyn met die reglemente van die Voortrekkers moet geskied.
Vriendelike Polsslag Groete