You do not have permission to delete messages in this group
Copy link
Report message
Show original message
Either email addresses are anonymous for this group or you need the view member email addresses permission to view the original message
to Polsslag
Beste Verkennerouer en Verkenner
Seejol Seekamp vir Verkenners van Die Voortrekkers, vind jaarliks in 'n vakansie-atmosfeer te Hartenbos aan die Kaapse Suidkus plaas.
Ons kamp vanjaar weer op die kampterrein langs die see!
Jy, as Voortrekker, word deel van die bemanning op die vaart vanVTS Seejol!Hier word dinge anders gedoen! As lid van die bemanning, word jy ook hanteer soos dit in die eeu-oue maritieme tradisie die geval sou wees. . . Miskien vee die trotse seevaarders se manier van doen aan jou af en bly jy vir altyd 'nSeejollerin Hart, Siel & Gees!