Goeiemore Kommandoleier, Groepleier, Oordjeugleier en Adjunkkkommandoleier
Aangeheg is die inligtingsbrief vir die Erfenisbewaringspesialisasie wat op Saterdag 2 September 2017 vir verkenners aangebied word. Dit sal hoog op prys gestel word indien jy kan verseker dat dit by al julle verkenners uitkom.
Die keerdatum vir inskrywings is Donderdag 31 Augustus 2017 waarna ons regtig nie meer enige inskrywings kan aanvaar nie.