PD Voorslag Afronding

42 views
Skip to first unread message

Willem Scholtz

unread,
Jun 12, 2014, 5:54:36 AM6/12/14
to Polsslag Voortrekkers Algemene Poslys
Beste Polsslag Graad 7 Penkop, Drawwertjie, Ouer en Offisier

 

Jy word hartlik uitgenooi na Oord Monument se jaarlikse Voorslag PD Afronding. Alle Voorslag PD kan­di­date is welkom.

 

Penkoppe en drawwertjies word deur die loop van die naweek gemeet aan bykans al die aspekte van die Voorslag PD vereistes. Dit gee hulle ’n goeie oorsig van wat hulle tydens die kamp kan verwag en die punte waaraan hulle nog so bietjie kan skaaf.

 

SLUITINGSDATUM:
Inskrywings sluit Vrydag, 25 Julie 2014
REGISTRASIE:
Saterdag, 02 Augustus 2014 om 08:00
AFSLUITING:
Sondag, 03 Augustus 2014 om 08:00
PLEK:
Polsslag Voortrekkersaal, Gloverlaan 264, Lyttelton
KOSTE:
R 140 per Penkop en Drawwertjie
R 60 per volwasse meeloper
(dit sluit Saterdag se middagete en aandete as­ook Sondagoggend se ontbyt in)

 

Vir meer inligting, besoek asseblief Polsslag Voortrekkers se webblad by: http://www.polsslag.co.za/prosedures/inskrywings-vir-aktiwiteite/voorslag-afronding/

 

Alle inskrywings moet elektronies ingevul word op Polsslag Voortrekkers se webblad by:
P/D Inskrywings:                  http://www.polsslag.co.za/voorslag-afronding-penkop-drawwertjie-inskrywing/

 

Algemene navrae insake die PD Voorslag Afronding van Oord Monument kan gerig word aan AKL Hanlie van Dyk by 084 549 7999 of p...@polsslag.co.za.

Polsslag Voortrekkergroete
Hanlie.png
2014_PDVoorslagAfronding_Inligtingsbrief.pdf
2014_PDVoorslagAfronding_Saambringlys.pdf

Willem Scholtz

unread,
Jun 12, 2014, 6:27:20 AM6/12/14
to Polsslag Voortrekkers Algemene Poslys
Hanlie.png
2014_PDVoorslagAfronding_Inligtingsbrief.pdf
2014_PDVoorslagAfronding_Saambringlys.pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages