Polsslag Kommando Kamp 2017

10 views
Skip to first unread message

Polsslag

unread,
Aug 8, 2017, 1:14:54 AM8/8/17
to Polsslag
Goeie more Polsslaglid, ouer, heemraad, staatmaker en offisier

Vind aangeheg 'n opgedateerde Kommando Kamp brief.

Let wel op die volgende:

KOSTE: Jeuglede: R 550.00

Volwasse lede: R 590.00

Kinders 1 - Gr. R: R 150.00

Kinders 0 - 1: Gratis


VERVOER: Kampeerders is verantwoordelik vir eie vervoer na en van die kamp.

SPERDATUM: Alle inskrywing moet teen Dinsdag 15 Augustus 2017 gefinaliseer wees.

Betalings kan voor of op tot 31 Augustus 2017 gemaak word.

Dit beloof om 'n heerlikke kamp wees, hoop om julle daar te sien.

Vriendelikke Polsslag groete
Kommandokampinligtingsbrief 08082017.pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages