Vind aangeheg die kampbrief insake die Oord PD Kamp 2017.
Die sperdatum vir inskrywings is Vrydag 17 Maart 2017 – maak asseblief seker dat al julle penkoppe en drawwertjies weet van hierdie aktiwiteit en dat die wat belangstel daarvoor inskryf.
Vriendelikke Polsslag groete