Goeie dag Polsslag lid, ouer, heemraad en offisier
Hierby aangeheg is die vrywaringsvorms vir aktiwiteite in die Voortrekkers.
Vul die vorm in as u niereeds die vrywaring aan die lidmaatskapvorm (L1) onderteken het nie en handig dit by die spanoffisier in asb.
Vriendelikke Polsslag Groete