Polsslag Kommando Kamp 25 - 27 Augustus 2017

4 views
Skip to first unread message

Polsslag

unread,
Aug 20, 2017, 2:52:55 PM8/20/17
to Polsslag
Geagte Polsslag lid, ouer, Heemraad en Offisier

Net die volgende laaste reeling in verband met die kommando kamp:

1.  Registrasie Vrydag is van 15:00 tot 17:30 

2.  1 x rol toilet papier en 1 x pakkie koekies moet ingedien word per persoon/kind    
                    
Die program begin Vrydag 18:00

Sien julle Vrydagaand.

Vriendelike Polsslag groete
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages