Psalms

8 views
Skip to first unread message

Jan Elsenaar

unread,
Jan 6, 2009, 7:06:55 AM1/6/09
to orr...@googlegroups.com
 
 
As die Doppers op hulle komende sinode sou besluit om die Gesange te aanvaar vir gebruik in die erediens, dan is daar geen rede dat daar nog 'n Dopperkerk in SA gehandhaaf word.
Die Gesange-kwessie was een van die belangrikste redes vir die stigting van die Dopperkerk, en die argumente teen die Gesange is vandag nog net so geldig as 150 jaar gelede.
 
 
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages