Vir dié van julle wat in die Johannesburg-omgewing is: “Classics and all that Jazz” (Winkel 9U, Rosebank Mews – langsaan The Zone my Rosebank Mall) het ‘n uitverkoping op alle Naxos CD’s – 5 CD’s vir R100.00.
Darem ‘n bietjie goeie nuus om die week mee te begin…
Groete
Johan