You do not have permission to delete messages in this group
Copy link
Report message
Show original message
Either email addresses are anonymous for this group or you need the view member email addresses permission to view the original message
to orr...@googlegroups.com
Hallo almal
Ek het pas verneem dat prof. Ewald Kooiman van Nederland die afgelope naweek in Egipte aan 'n hartaanval oorlede is. Hy sou op 70-jarige leeftyd begin het om (vir 'n derde keer) al Bach se orrelwerke op te neem.