Wim Viljoen orrelkonsert

18 views
Skip to first unread message

Wim Viljoen

unread,
Aug 21, 2007, 11:00:44 AM8/21/07
to orr...@googlegroups.com

Sien aanhegsel

 

 

 

Wim Viljoen (wim.viljoen@up.ac.za).vcf
Universiteitdoordkonsert Aug. 2007.doc

Christiaan Carstens

unread,
Aug 22, 2007, 6:20:15 AM8/22/07
to orr...@googlegroups.com
Haai Wim

Sterkte met die konsert en groot sukses in Amerika!

Beste wense

Christiaan

-----Original Message-----
From: "Wim Viljoen" <wim.v...@up.ac.za>
To: <orr...@googlegroups.com>
Date: Tue, 21 Aug 2007 17:00:44 +0200
Subject: [Orrelis] Wim Viljoen orrelkonsert

Sien aanhegsel


Roelf VanderLaan

unread,
Aug 23, 2007, 1:30:07 AM8/23/07
to orr...@googlegroups.com
Goeie dag van Roelf/Rudi
 
Het op 53.5 jarige ouderdom ( jongedom) besluit om my jarelange passie vir die orrel en veral kerkmusiek uit te leef.   Ek het Harry Jonker se Johannus "xyz" orrel gekoop en gaan nou soos ;n graad eentjie begin oefen.    Sal instussen my Feike Asma CD tot volle volume oopdraai in my Plaashuis en " fake it till I make it"................watch this space.
 
Enig eimand in Pretoria wat bereid is om dié beginner 'n bietjie touwys te maak?
 
Kom sien my in die Schoemanstraat Katedraal in 2010 met my GROOT uitvoering.
 
 
Groete
 
 
Roelf/Rudi.............dit is nou maar enmaal die  twee name en reageer op beide.
 
  
 
Adjunk Direkteur Finansies
Universiteit van Pretoria
Tel Intern 012 420 2154
Faks Intern 012 362 1862
Sel nr 083 260 5115
 


>>> "Christiaan Carstens" <cenaca...@absamail.co.za> 2007/08/22 12:20 PM >>>
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages