Aflos 2 Januarie 2012

14 views
Skip to first unread message

Pierre Cronje

unread,
Nov 1, 2011, 2:39:35 AM11/1/11
to orr...@googlegroups.com

Goeie dag almal

 

Ek is op soek na ‘n aflosorrelis vir die oggend- en aanddiens op Sondag 2 Januarie 2012 by die Gereformeerde Kerk Meyerspark (Pretoria-Oos).

 

Laat weet my asb as daar dalk iemand is wat kan help.

 

Groetnis

Pierre

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages