Artikel oor Jan Elsenaar

9 views
Skip to first unread message

Johan D. Strydom

unread,
Sep 14, 2007, 3:36:46 PM9/14/07
to orr...@googlegroups.com

PASSI is ‘n relatief nuwe tydskrif en beskikbaar by CNA.  (Chris Chameleon verskyn op die nuutste uitgawe se voorblad.)

 

In hierdie uitgawe is ‘n pragtige artikel oor Jan Elsenaar onder die titel “Jan Elsenaar, orrelmagnaat.” (bl. 42).  Gaan koop gerus dié uitgawe!

 

Janneman, jy kon ons darem vertel het, man!

 

Lekker naweek,

 

Groete

Johan

Jan Elsenaar

unread,
Sep 15, 2007, 1:53:40 AM9/15/07
to orr...@googlegroups.com
Hi Johan,
 
Jammer man dat ek geswyg het oor die artikeltjie...
Ek is die eerste 2 weke van Oktober in Ontario-Kanada waar ek saam met die Internasionale Trio gaan toer, ons gee 10 konserte daar.
My 2 kollegas is Andre Knevel en Liselotte Rokyta, saam met hulle vorm ek die Internasionale Trio.
Op my webtuiste verskyn meer inligting. ( www.janelsenaar.com )
 
Groete,
 
Janneman
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages