Hiermee die besluite van die Volksvergadering gehou te Nampo Park
Bothaville, 8 – 10 Oktober 2010.
Indien u uself daarmee kan vereenselwig wil ons u versoek om die
kennisgewing verder te versprei.
Ons is ook tans besig om 'n landswye poging aan te wend om ons
adreslys verder uit te brei. Sou dit u geval is u welkom om ons
webwerf te besoek by www.volksvergadering.co.za en die e-pos adresse
van kennise, wat u dink ook moontlik belang sal stel om
korrespondensie vanaf ons te ontvang, daar te registreer.
Ons respekteer egter volksgenote se reg op privaatheid en indien u nie
ons inligtingsmateriaal wil ontvang nie, kan u vir ons laat weet en
ons sal u naam van ons adreslys verwyder.
Dankie
Geloftevolk Koördineringskomitee