Geloftedag of Versoeningsdag ?

3 views
Skip to first unread message

Sanderis Maartens

unread,
Dec 19, 2009, 10:06:21 AM12/19/09
to onsstem-va...@googlegroups.com, onsstem-va...@yahoogroups.com
171 Jaar het verloop sedert die Gelofte en vandag word daar vir ons
vertel dat 16 Desember, is Versoeningsdag en nie Geloftedag.
Wat is hierdie versoening en met wie moet daar versoen word?
Dit wil voorkom of die skeppers van hierdie sogenaamde versoeningsdag,
se doel was om hierdie versoeningsdag te gebruik om alle mense wat in
Suid-Afrika woon te integreer tot een nasie. Om daaruit een of ander
utopia te skep waar almal in vrede en harmonie saam lewe.
Dit vriende, is lasterlik. Want hoe durf die mens ‘n dag wat aan God
gewy word, omskep in ‘n dag wat aan die mens gewy word?
Versoening beteken in elkgeval om mense wat van mekaar vervreemd
geword het, weer vriende te maak. Die bevolkings groepe in Suid-Afrika
het nie vervreemd van mekaar geword nie, hulle was nog altyd
vreemdelinge van mekaar en daarom kan daar geen versoening plaasvind
nie. Nee vriende, dit is eerder ‘n poging om die bevolkingsgroepe in
Suid-Afrika te integreer.
Die realiteit van integrasie, is dat dit lei tot disintegrasie. As jy
modder en roomys vermeng, verander dit niks aan die modder nie, maar
die roomys is vir altyd verlore.
Die verdure realiteit in Suid-Afrika, is dat daar geen sprake van
vreedsame integrasie kan wees, as daar teen die Afrikaner
gediskrimineer word, onder die dekmantel van Affirmantive action,
swart ekonomiese bevoordeling, grond hervorming en kwotastelsels in
sport nie.
Laat ons dan nooit die fout maak om deel te neem aan die humanistiese
leun van ‘n versoeningsdag nie, laat ons altyd hierdie dag herdenk vir
wat dit is, ’n herdenking van die Gelofte van 1838.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages