Fwd: Boer met genade - 17 Januarie 2014

0 views
Skip to first unread message

Ewoud vd Merwe

unread,
Jun 25, 2014, 3:49:53 PM6/25/14
to ons-se...@googlegroups.com
---------- Forwarded message ----------
From: "ve...@versndag.co.za" <ve...@versndag.co.za>
Date: 17 Jan 2014 12:24 AM
Subject: Boer met genade - 17 Januarie 2014
To: <ewoudv...@gmail.com>
Cc:

 
Please enable images for a better experience.
 
My inligting   Om in te teken   Kanselleer intekening
 
   
 
Vers 'n Dag
 
 
         
 
Boer met genade - 17 Januarie 2014

Hennie Symington

 
Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink? En wanneer het ons U ʼn vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee? Wanneer het ons U siek gesien of in die tronk en U besoek?’ En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.Matteus 25:37-40
 
“‘Gaan uit na die strate en gangetjies van die stad en bring die armes en kreupeles en blindes en verlamdes hierheen. Gaan uit na die paaie en lanings en dring by hulle daarop aan om in te kom, sodat my huis vol kan word. Dit verseker ek julle: Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie.’” Lukas 14:21b-24
 
Ek was honger
en jy het menseregtegroepe gestig om dit te bespreek.
Ek was in die tronk
en jy het saggies in die kerk gebid vir my ontslag.
Ek was naak
en in jou gedagtes het jy gewonder of ek ordentlik genoeg was vir die kerk.
Ek was siek
en jy’t God op jou kniëe gedank vir jou gesondheid.
Ek was eensaam
                en jy het my alleen gelos om vir my te bid.
Jy lyk so heilig en so naby aan God
                maar ek is steeds baie honger, en eensaam en koud.
(verwerk en vertaal uit: Words for Worship, 1980)
 
Sodra ons vergeet dat alle mense na die beeld van God geskep is en nie net siele of liggame is nie, vergeet ons van die mens agter die nood. Maar as ons ons naaste liefhet, soos Jesus van ons vra, kan ons nie anders as om begaan te wees oor hulle nie. Ons kan dit waag om grense te oorbrug en gasvryheid te betoon aan mense buite ons veilige sosiale kring omdat ons dit doen asof vir Christus.
 
In die Christelike geloof het elke mens ʼn onvervreembare waarde as mens. Man, vrou en kind is almal na die beeld van God gemaak. En as jy dit glo, laat dit sigbaar word in jou lewe.
 

Gebed: Here, ons hou nie baie van die armes en die sukkelaars nie want hulle vra iets van ons wat ons moeilik gee – werklike liefde en sorg. Leer my om om te gee soos U vir die armes omgegee het. Amen

 
     
   Resepteboek
 
 

 

Eet Slim is ‘n gewilde diet-resepteboek met voogeregte, hoofgeregte, nageregte wat ideal is om te maak vir gesonde gewigsbeheer. Koop vandag een, meld hierdie advertensie en jy kwalifiseer vir ‘n GRATIS 15 min konsultasie!

Meer onderaan …

 

 

 
 
 

God is ons toevlug

'n Spesiale projek, God is ons toevlug, is in die lewe geroep om te help met fondse sodat daar ook in die dringende Bybelbehoeftes van die slagoffers van Tifoon Haiyan voorsien kan word.

 
Klik hier vir meer inligting en maak jou bydrae.
 
 
     
 
 
         
  Resepteboek  
Resepteboek

 

Met meer as 250 maermaak resepte, is die resepteboek wat deur ‘Die Dieet Waarvan Almal Praat’ bemark word, ‘n wenner vir almal wat gesond wil lewe en hulle gewig wil beheer. Die ‘Eet Slim ‘ resepteboek bevat ‘n volledige lys van kossoorte wat jou leer om regte geregte tee et en sodoende jou gewig te beheer. (Ook beskikbaar in Engels.)
Besoek www.the-diet.co.za vir ‘n apteek of kliniek naby jou of stuur ‘n
Of bel Hermien by 016-429-1100 of Brenda by 016-362-4442 Hul is ‘n oproep ver.
Volg die suksesvolle 10-Weke Dieet-program by ons klinieke vir die beste resultate.

 

 

 
 
         
   
         
 
 
  Vers-'n-Dag Argief: http://www.versndag.co.za

Terugvoering: teru...@versndag.co.za
 

Webblad: http://www.versndag.co.za

Borgskappe/Advertensies: bo...@versndag.co.za

Die Bybel:
http://www.bybel.co.za

E100 Leesrooster:
http://www.bybelgenootskap.co.za
 
         
 
Please enable images for a better experience.
 

powered by phpList 3.0.5, © phpList ltd

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages