Fwd: See brief

3 views
Skip to first unread message

Michelle Ward

unread,
May 5, 2014, 2:41:28 PM5/5/14
to ons-se...@googlegroups.com, Zelda Myburg
Hi julle

Kan ons hierdie asb. Woensdag bespreek?

Zelda, weet nie of jul ook wil bydra maak nie.  

Groete!

Michelle Ward
0726116647
mewa...@gmail.com


---------- Forwarded message ----------
From: Marthie Burger <marthie...@gmail.com>
Date: 2014-04-24 9:47 GMT+02:00
Subject: Fwd: See brief
To:


Dag sê liewe vriend & vriendin,

 

Graag wil ek julle bedank vir die geleentheid om julle te kan nader vir hulp.

 

Elke kind droom van ‘n lekker vakansie by die see. Om in die golwe te baljaar en sand kastele te bou. Dalk ‘n dolfyn te sien swem of op die rotse te speel en die see lewe daar van nader te bekyk.

 

Ek wil graag vir die dogters van Louis Botha kinderhuis Huis nr 6 die droom ‘n werklikheid maak. Daar is heelwat van hulle wat nog nooit die voorreg gehad het om die see te sien nie.

 

Ons het reeds verblyf gekry in Ramsgate vir die week van 29 Junie 2014 tot 6 Julie 2014. Ons gaan ook oppad soontoe en terug in Pietermaritzburg oorslaap op ‘n plaas om hulle die plaas lewe te wys.

 

Ek beplan om by ‘n paar geskiedkundige & opvoedkundige plekke aan te gaan waaronder die Nelson Mandela Capture Site en die Haai Navorsings Instetuut vir ‘n inligting sessie asook ‘n haai disseksie. Ek sal hul ook graag na die Ushaka marine world wil neem.

 

Soos julle weet is daar heelwat uitgawes verbonde aan so ‘n vakansie.

 

Jy kan op die volgende maniere ‘n bydrae lewer:

 

·                     Geldelike bydra - Inbetalings gedoen direk aan die kinderhuis met “Louis Botha Huis 6 see vakansie” as verwysing. Stuur asb bewys van betaling aan marthie...@gmail.com

·                     Ete koopbewys aankoop by ‘n restaurant met take landwyd (bv. Spur, Wimpy, Steers ens)

·                     Ander koopbewys  wat gebruik kan word om kos aan te koop (Checkers, Pick n Pay, Spar ens)

·                     Strand handdoek koop vir ‘n dogter / of vir al die dogters

·                     Groot koeler box skenk wat maklik afgedra kan word strand toe.

·                     Sonblok, Flip flops, hoede, swemklere, waterbottels ens.

 

Ek heg ook ‘n amptelike brief vanaf die Kinderhuis aan met kort uit eensetting van die fondse wat ons benodig.

 

Kontak my gerus vir enige verdere navrae. Ek glo en vertrou dat ek hierdie droom vir die dogters ‘n werklikheid sal kan maak met behulp van die gemeentskap en vriende.

 

Baie dankie vir julle ondersteuning.

 


--
Groete,
 
Marthie Burger
0793857410
House 6 Ramsgate Brief.doc

Michelle Ward

unread,
Jun 12, 2014, 4:59:10 PM6/12/14
to Zelda Myburg, ons-se...@googlegroups.com
Hi jul
 
Hiermee die bewys van betaling.  Dankie vir almal se bydraes!!!
 
Groete!
Michelle Ward
0726116647
mewa...@gmail.com


---------- Forwarded message ----------
From: Michelle Ward <mewa...@gmail.com>
Date: 2014-06-12 22:57 GMT+02:00
Subject: Re: See brief
To: Marthie Burger <marthie...@gmail.com>


Marthie
 
Hiermee aangeheg bewys van betaling.
 
Groete!

Michelle Ward
0726116647
mewa...@gmail.com
Payment_Notification.pdf

Ewoud vd Merwe

unread,
Jun 18, 2014, 5:35:21 AM6/18/14
to ons-se...@googlegroups.com
Dankie M.

Laat weet hulle maar net oor die Ushaka Groupon as julle geld het.

Ggroete.


--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "ons-selgroep1" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to ons-selgroep...@googlegroups.com.
To post to this group, send email to ons-se...@googlegroups.com.
Visit this group at http://groups.google.com/group/ons-selgroep1.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages