Fwd: FW: Kleingroepe Weekliks

0 views
Skip to first unread message

Michelle Ward

unread,
Sep 3, 2013, 3:08:53 AM9/3/13
to ons-se...@googlegroups.com

Michelle Ward
0726116647
mewa...@gmail.com


---------- Forwarded message ----------
From: Lucette <luc...@ngkflorauna.co.za>
Date: 2013/9/3
Subject: FW: Kleingroepe Weekliks
To: André en Juliette Claasen <juliett...@mobileemail.vodafonesa.co.za>, Corné en Corrie Viviers <co...@rosstruckcar.co.za>, Daan en Heleen Visser <daanenhel...@gmail.com>, Deon Louw <deo...@yahoo.com>, Edrick en Corien Kruger <edr...@snes.co.za>, Francis Swart en Sanli Reyneke <franci...@gmail.com>, Francois en Tessa Knowles <fran...@tshwane.gov.za>, Heinrich Stapelberg <stape...@gmail.com>, Herman Carelsen <care...@absamail.co.za>, Ina Volschenk <hs...@mobilewatch.co.za>, Jaco en Ria Mentz <tpvo...@iafrica.com>, Jaco van Biljon <jak...@gmail.com>, Johan en Ulrike Oosthuysen <jo...@oosthuysen.org>, Juan le Roux <juan...@gmail.com>, Kevin Wood <k3vi...@yahoo.com>, Liesbet Stanton <lies...@mweb.co.za>, Louis en Anette de Jong <dejon...@absamail.co.za>, Manie en Wendy Strydom <manie....@resbank.co.za>, Phillip en Liesle Viljoen <phi...@leisuresure.co.za>, Pieter en Orna van der Merwe <proj...@absamail.co.za>, Renier en Heidi Kluever <heidik...@iburst.co.za>, Robbie en Gerda Mulders <robbie...@worldonline.co.za>, Sanli Reyneke <sanlir...@gmail.com>, Sarel Maree <sa...@mvabricks.co.za>, Schalk en Annatjie Neethling <sw.neet...@gmail.com>, Sue Barnard <cbar...@medihelp.co.za>, Tielman Rossouw <tielman...@iburst.co.za>, Warren en Michelle Ward <mewa...@gmail.com>, Willie en Suzette Beneke <suz...@doc.gov.za>, Wynand Malan <wma...@sdo.org.za>


Florauna Kleingroepe

 

Wat gebeur in die gemeente

 

Eerskomende Sondag 8 September is ons jaarlikse Verhoudingsbou geleentheid in die gemeente. Maak dit ʼn geleentheid vir jou kleingroep om sommer lekker saam te kuier vir ʼn halfuur na die erediens.

 

Gebedsonderwerpe vir die week

 

Hier is ʼn klompie sake waaraan julle aandag kan gee in julle gebedstyd:

·         Bid vir mekaar: maak tyd om vir mekaar te bid, sodat julle ook op so ʼn manier "mekaar se laste" kan dra.

·         Bid vir ons omgewing: Kom ons fokus hierdie week weer op die CMR. Daar is talle kinders wat maandeliks in pleegsorg geplaas moet word. Bid asseblief vir geskikte pleegouers. Bid ook vir die emosionele en finansiële welstand van hierdie persone wat ʼn groot diens lewer om kinders ʼn kans in hierdie lewe te gee.

·         Bid vir aangeleenthede in ons land: die stakings raak ons almal. Bid dat daar vinnige skikkings sal kom voor dit ons land heeltemal lamlê.

·         Bid vir aangeleenthede in die wêreld: Lees wat skryf persone uit Egipte en Sirië

        Uit Egipte: Every day is a challenge for me, my family and the Church of Egypt. We do not know what to expect and how much suffering we may have to pass through during the day! Our country is bleeding from terrorism, violence and hatred.”

        Uit SIRIË: For so many people in Syria, life has just ‘stopped’. No jobs, no school for their children, no way to start rebuilding their future. We met with Christians who had been pushed out of their towns because they were Christians…”

        Bid vir die Christene wat regtig gebuk gaan onder moeilike omstandighede. Bid Efesiërs 3:16-19 vir hulle.

 

Mag julle as groep die week God se grootheid beleef!

Groete

 

Wynand Malan

 

 


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages