Fwd: FW: VERHOUDINGSGROEPE WEEKLIKS

0 views
Skip to first unread message

Michelle Ward

unread,
May 29, 2014, 2:38:23 AM5/29/14
to ons-se...@googlegroups.com
Hi julle
 
Sien epos hieronder.  Jul lus om volgende Woensdag ons selbyeenkoms saam met ander by die kerk te doen?  Sop en broodjies! 
 
Hoor graag!
Michelle Ward
0726116647
mewa...@gmail.com


---------- Forwarded message ----------
From: Lucette <luc...@ngkflorauna.co.za>
Date: 2014-05-28 12:28 GMT+02:00
Subject: FW: VERHOUDINGSGROEPE WEEKLIKS
To: Casper en Henriëtte Scheepers <cas...@benco.co.za>, Ettiene Swanepoel <ett...@gmail.com>, Gerhard Laubscher <ger...@armaiuris.co.za>, Martie Mentz <mar...@absa.co.za>, Anton Dreyer <anton...@gmail.com>, Daan en Heleen Visser <daanenhel...@gmail.com>, Edrick en Corien Kruger <edr...@snes.co.za>, Francis Swart <franci...@gmail.com>, Francois en Tessa Knowles <fran...@tshwane.gov.za>, Frikkie Loots <flo...@globalcareers.co.za>, Heinrich Stapelberg <stape...@gmail.com>, Herman Carelsen <care...@absamail.co.za>, Ina Volschenk <hs...@mobilewatch.co.za>, Jaco en Ria Mentz <tpvo...@iafrica.com>, Jaco van Biljon <jak...@gmail.com>, Johan en Ulrike Oosthuysen <jo...@oosthuysen.org>, Juan le Roux <juan...@gmail.com>, Juliette Claassen <juliettec...@gmail.com>, Kevin Wood <k3vi...@yahoo.com>, Liesbet Stanton <lies...@mweb.co.za>, Manie en Wendy Strydom <manie....@resbank.co.za>, Orna van der Merwe <or...@pgnk.net>, Phillip en Liesle Viljoen <phi...@leisuresure.co.za>, Sanli Reyneke <sanlir...@gmail.com>, Schalk en Annatjie Neethling <sw.neet...@gmail.com>, Sue Barnard <cbar...@medihelp.co.za>, Warren en Michelle Ward <mewa...@gmail.com>, Willie en Suzette Beneke <suz...@doc.gov.za>, Wynand Malan <wma...@sdo.org.za>


FLORAUNA VERHOUDINGSGROEPE WEEKLIKS

WAT GEBEUR IN DIE GEMEENTE

Volgende week is Pinksterweek, en ons Pinkster gaan hierdie jaar ietwat anders lyk as in die verlede. Ons span kragte in saam met Florandia volgende week elke oggend om 10:00 by Florandia gemeente ʼn Pinkster diens te hou. Julle is dus welkom om die geleenthede daar te gaan bywoon.

Wat ons Pinkster betref, gaan ons ʼn begeleidende gids beskikbaar stel sodat jy as individu, of julle as gesin of kleingroep dit saam kan beleef. Die gids begin op Sondag 1 Junie en loop deur tot op 8 Junie as ons met die Pinkster erediens afsluit. Kyk dus op die webblad vir die gids, of kry dit komende Sondag by die kerk.

Komende Sondag is daar ʼn aantal kinders wat gedoop word tydens die oggenddiens wat deur Herman gelei sal word. Tydens die aanddiens is Sonika aan die beurt.

 

 

AKTIWITEITE IN GROEPE

Tydens die Pinkster week gaan ons wel geleenthede gee om in die aand bymekaar te kom. Die eerste geleentheid is Maandagaand 2 Junie, waar ons in die kapel saam gaan dink en gesels oor die betekenis van Pinkster, en hoe dit ons raak. Woensdagaand 4 Junie gaan ons ʼn lekker kleingroepe fees by die kerk hou. Ons gaan saam ʼn sop en broodjie aand geniet. Elke gesin, kleingroep of individu wat wil deelneem, moet ʼn piekniek mandjie pak met al julle eetgerei, asook sop en broodjies vir julle as gesin. Ons gaan in die kleinsaal ʼn heerlike aand saam geniet, en terwyl ons saam eet, sommer lekker saam geestelik kuier en gesels. Ons sien uit om julle as groep ook daar te ontvang.

 

Mag hierdie week vol vreugde en vrede wees.

 

 

Wynand Malan

 

 


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages