Beste Vriende,
Na 'n lang tyd van stilte is daar weer 'n nuwe artikel van dr Wietske Boon op Die Weg se webwerf geplaas, met die opskrif: Geloof. hoop en liefde in opvoeding.
Gaan lees dit gerus by:
https://www.dieweg.co.za. Daar is 'n skakel na die artikel
bo-aan Die Weg se tuisblad.
Groete,
Lukas