Wysiging aan Die Weg se boodskappe op X

0 views
Skip to first unread message

Lukas du Preez

unread,
Jun 7, 2025, 3:05:49 AM6/7/25
to die...@googlegroups.com, die...@googlegroups.com, die...@groups.io, nuus...@googlegroups.com

Goeiedag liewe lesers,

Soos vroeër hierdie week aangekondig, word die webwerf van Die Weg (www.dieweg.co.za) gesluit en dagstukkies sal nie meer per epos uitgestuur word nie. Dit hou ook in dat die eposadres (Lu...@dieweg.co.za) gaan verdwyn. In die plek daarvan sal X (voorheen bekend as Twitter) gebruik word.

Daar is aanvanklik besluit om die naam "My gedagte vir die dag" op X te gebruik. Maar dit word nou verander na die oorspronklike naam "Die Weg".

 As jy nog nie X op jou selfoon het nie, kan jy die X toepassing (X App) vanaf die Google Play stoor (vir Android) of vanaf Iphone se App stoor (vir IOS) aflaai. Teken dan in op X (dit is gratis). Soek vervolgens na “Die Weg” of “@Lukasdupreez”. Jy sal al die boodskappe sien in die volgorde waarin dit geplaas is. Klik dan op “follow”.

X is ook gewoon op die Internet beskikbaar by X.com. Die skakel na die boodskappe is https://x.com/Lukasdupreez.

Laat weet gerus as jy enige probleme ondervind. Enige kommentaar is ook welkom. Stuur 'n WhatsApp boodskap na 063 819 9930. Vir mense in die buiteland is dit +27 63 819 993.

Tot weersiens op X.

Groete in Christus,
Lukas du Preez


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages