Het jy al ooit gewonder of Afrikaners werklik daarvan hou om te oefen? Voor jy hierdie blog post lees kan ek jou nou al waarsku dit mag dalk nrens eindig. Soms is dit net lekker om te skryf wat op jou gedagtes is en hierdie blog post is definitief een van daardie kere.
Ek dink ek het nou meer as genoeg gepraat van dieet vir nou. Dis nou tyd om meer te praat van spier bou en wat ek dink van die maklikste, eenvoudigste en goedkoopte maniere is om spiere te bou in vandag se besige leefstyl.
Soos enige dieet op die internet of wat beskikbaar is in die wreld kry jy jou positiewe kant en negatiewe kant. Die sop dieet wat jy hier kan vind weesgesond.co.za/sop-dieet-plan is dalk nie 100% dieselfde as waarvan gepraat in die artikel wat ek as bron gebruik hier nie maar baie van die konsepte bly dieselfde.
Hoekom skryf ek graag oor Banting? Nie omdat ek Banting verskrik is nie! Dalk is ek!! Toe ek destyds met Banting begin het, het ek slegs Tim Noakes se boek gehad as handleiding, en een vriendin wie dit gedoen het. Ek het nie geweet wr om hulp te soek nie.
2. Verhoog jou VET inname. Daarmee saam verhoog jou proteen inname ook, maar konsentreer op VET. Gebruik botter, room, avokadopeer, bacon, kaas, in oorvloed. Selfs olywe. Veral DIEREVET is GOED vir jou.
4. Eet wanneer jy honger is, nie wanneer die horlosie s nie. (Ek sukkel nog met dit.) Eet soveel soos jou liggaam nodig het. As hy meer nodig het, eet meer, maar moenie ooreet nie. As jy vol voel, STOP. Moenie kos in jou keel afwurg nie.
Ek voel heeltemal oorweldig deur die ding. Ek het geen idee hoe om my kos uit te werk nie. Ja ek weet wat die ratio is (FPC) maar ek het geen idee waar om te begin nie. Tweedens het ek nie die tyd om al die kos van niks af te maak soos in die boek nie. En almal met wie ek praat wat dit doen s dis so maklik. Ek weet nie of ek dit moeilik maak in my kop, en of my vetselle my brein vasdruk nie, maar ek kom net nie reg nie.
Dankie vir die! Ek bant nou n maand, sommige dae is ek glad nie honger nie en eet net omdat ek weet ek moet. Ek is glad nie n groot vleis eter nie. Ek dink ek staan tans n bietjie stil, my skaal se battery is pap so ek weeg nie.
Wil gou hoor, doen jy ook die gelatien ding?
More,Ek is doof,vind interressant in jou boek en waar kan ek boek koop?Ek is self moedeloos want ek het amper jaar op dieet gevolg,werk mooi uit maar die crackerbread is malprys maar watter brood kan ek in die oggend of aand eet?Ja eet saam met tamatie,komkommer,mozerrela kaas en blaarslaai sonder smeer op crackerbread.maar mens word moeg vir herhaal kos.Mag ek geroosterde bruin brood eet aangesien my dikderm het probleem wat dr aanbeveel dat ek nie koringbrood mag eet nie.Maar bruinbrood het mos self stysel.Ag gee my raad watter soort brood kan ek eet?baie dankie.Wil graag hoor oor gesondte kos.Elsa.
Ek bant nou al vir 3 maande, en verloor vrek stadig, en vandag is ek gatvol. En eet toe pie. En toe ontdek ek jou blog, nog nie alles gelwes nie maar gaan nou maar weer aangaan en weer probeer. Is dit waar dat dit my cholestrol sal verbeter? My LDL is 5.8 en my dokter het aangeraai ek moet nie meer so baie ho vet eet nie.
Baie dankie Toortsie, jy is die eerste banting raadgewer wat my werklik motiveer. Die meeste groepe op fb is so streng dat horders mense my nou al die kop sou gewas het oor vandag se pie. Ek gaan deurdruk!
c80f0f1006