Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om te sien wat ons het waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Johan, ten einde 'n vraestel oop te maak en toegang tot die vraestel se inhoud te verkry, moet jy asseblief op die skakels binne die items klik. Hier is 'n skakel na die vraestel: -content/uploads/2018/08/Gr9NW_November.pdf en hier is een na die memo: -content/uploads/2018/08/Gr9NW_November_Memo.pdf. Hoop jy kom reg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Amanda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Courtney, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Daar is nog nie vraestelle beskikbaar vir elke vak van elke graad nie, maar ons is besig om die inhoud uit te brei en voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Courtney, hier is nog duideliker terugvoer - dit is afkomstig vanaf Luize Kroukamp self: Natuurwetenskappe Gr 8 en 9 bevat beide Lewenswetenskap- en Fisiese Wetenskappe-komponente ter voorbereiding vir die Gr 10 - 12-vakke. So 50 punte van die Natuurwetenskappe-eksamen handel oor Lewe en Lewende Dinge en Planeet Aarde en die Ruimte (meer Lewenswetenskap) en die ander 50 punte oor Materie en Materiale Energie en Verandering (meer Fisiese Wetenskappe). Groete, Naomi Meyer
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Joey, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik nie oor vraestelle van al die vakke nie. Ons voeg egter vraestelle by vir die vakke wat ons wel kan, en ook so gereeld moontlik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Help my asb! My kind is in Gr 4 en skryf Dinsdag haar NW en Tec kwartaal toets! Asb help my met n vrastel net dat ek kan sien hoe hulle die vraestel gaan vra! Die mamma is nou al meer benoud as my kind
Hallo daar! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit lyk nie vir my of daar NWT-vraestelle vir graad 4 beskikbaar is nie, en ek dink nie ons sal betyds vir jou kind se toetsreeks vraestelle daarvoor in die hande kan kry nie. My voorstel is om maar alles in die handboek deur te gaan - en te fokus op sleutelbegrippe en definisies wat dalk in blokkies aangedui word. Hou LitNet se skoleafdeling dop vir nog meer hulp, want ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is die vraestelle en memo's wat ons op die oomblik vir graad 9 beskikbaar het: -notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is spesifiek die graad 9-vraestelle: -notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: -notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek na die vraestelle waar jy benodig. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo! Jy is welkom om LitNet se vraestelle te gebruik om met jou voorbereiding te help.Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo, jy kan op die skakel by die vraestel klik en wag vir die vraestel om oop te maak. Somtyds duur dit 'n oomblik om af te laai. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Ons bied nie opsommings op LitNet nie, maar wel oefenvraestelle om te help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek gesorteer is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Blaai gerus daardeur en laai gratis af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. As jy op enige van die skakels klik, sal dit dalk 'n oomblik neem om oop te maak, afhangende van die spoed van die internet of jou rekenaar. Dit is wel alles gratis beskikbaar om van LitNet af af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Die skakels is pas getoets en werk nou weer. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dis 'n indeks van al die vraestelle op een plek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag! Hierdie is KABV-vraestelle, en dit is die soort toetse wat landwyd van toepassing sal wees op graad 8-leerders. Gebruik as voorbeeld en oefenvraestel, want die manier hoe die vrae gevra word, help ook om te help met voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Goed om te hoor dat die vraestelle help. Hier is die indeks van die vraestelle wat beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Laai dit gerus gratis af en gebruik wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. As daar nie vraestelle van al die vakke beskikbaar is nie, probeer ons dit stelselmatig aanvul. Groete, die LitNet-redaksie
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die volledige indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die vraestel of memo gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding vir die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na nog vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee!
b1e95dc632